Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Willows Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11a Mill Steeg, , Hartbeespoort, 2016, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Willows Guest House bied gastekamers in Skeerpoort, Hartbeespoort. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie naby die Hartbeespoortdam en ander besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit 5 uniek en smaakvol versierde eenhede. Elke en suite-kamer beskik oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamers sluit waaiers, 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Al die kamers het ook privaat patio's.

Ontbyt en ander smullekker etes kan vooraf bestel word en vanaf Die Ou Pastorie - 'n plaaslike en nabygeleë restaurant - afgelewer word.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad. Braaigeriewe kan ook vir gaste gereël word. Veilige parkeerplek is agter motorhekke beskikbaar.

Green Willows Guest House is naby Van Gaalen Kaasplaas en daar is ook verskeie doendinge en trekpleisters, onder meer, bergfietsry, voetslaanroetes, Red Ivory, Green Leaves en ander troulokale, zip-lining- en valskermsweeftoere asook lugballonvlugte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 49 resensies vir Green Willows Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 11a Mill Steeg, , Hartbeespoort, 2016, Noordwes
  • Gaste dink Green Willows Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11a Mill Steeg, , Hartbeespoort, 2016, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkOTdlNjM4LWYwN2UtNDdhMi04NzA1LTNiZDBmYzczM2ZjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 11a Mill Lane Skeerpoort 2016 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.781341303845 27.764987349474