Greenfern Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Greenfern Lodge is 'n selfsorghuis in die middel van die Knysnawoud. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers of vir diegene wat nie omgee om 15 minute strand toe te ry nie.

Die gebou is van baksteen en hout gemaak en het dus 'n rustieke atmosfeer. Die huis is geskik vir 14 gaste en het 4 slaapkamers met en suite-badkamers op die boonste verdieping en 3 slaapkamers met en suite-badkamers op die onderste verdieping. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, kombuisware, eetgerei en breekware toegerus. Die huis het ook 'n onderdakstoep met stoepmeubels en 'n boma-area. Dit is omring deur mooi tuine en het 'n swembad. Parkeerplek vir 3 karre word voorsien.

Die huis word daaglikse skoongemaak.

Slaapplek

'n Bespreking by Greenfern Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 7 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Greenfern Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 14)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za