Tulbagh Akkommodasie by GreenHouse Cottage | LekkeSlaap
+29
+29

GreenHouse Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Theronstraat 10, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

GreenHouse Cottage is in 'n veilige, klein woonstelkompleks in Tulbagh. Die kothuis is ideaal vir paartjies, groepe, sakereisigers en gesinne met kinders.

Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Waaiers en olieverwarmers is beskikbaar. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware vir 6 gaste. Koffie- en teemaakgeriewe vir die eerste dag word voorsien. Die sitarea het 'n slaapbank wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n TV met DStv. Daar is 'n buitebraai-area en parkeerplek vir 1 voertuig in 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by GreenHouse Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Theronstraat 10, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Theronstraat 10, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaQvNQ1xhlf8kUrYeI3UlRSHZRbM8n0llhTVJCV7yWluWmRol0F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 6 persone) 10 Theron Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.284013991672 19.144908150195
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za