Groenpunt Akkommodasie by GreenPoint Glamour | LekkeSlaap
+26

GreenPoint Glamour

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 49 , Portswood Lodge, Groenpunt, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 946 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

GreenPoint Glamour is 'n selfsorgwoonstel in Groenpunt en naby verskeie winkels, restaurante en parke.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het ook 'n stort, toilet en wasbak. 'n Bababedjie is beskikbaar op versoek.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en 2 stoele.

Slaapplek

’n Bespreking by GreenPoint Glamour sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir GreenPoint Glamour
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofweg 49 , Portswood Lodge, Groenpunt, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink GreenPoint Glamour het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 946
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 946
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 49 , Portswood Lodge, Groenpunt, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqNDXIEhqdgiyW4pMFjLnZW9eWfVKruqTPkqRzDZDSv9oI1IH42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 946  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Main Road Portswood Lodge 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -33.908662335993 18.411762780357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za