Parys Akkommodasie by Greens and Dreams 314 | LekkeSlaap
+12
+12

Greens and Dreams 314

Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Grace-gholflandgoed 314, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Greens and Dreams 314 bied selfsorgverblyf vir 8 gaste op die Vaal de Grace-gholflangoed.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad het. 2 van die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.

Die sitarea het 'n TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die swembad.

Parys bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos die Vredefortkoepel, asook doendinge, soos voetslaan- en 4x4-roetes, abseil, voëlkyk, gholf, kunsvlieghengel, en rivier- en witwatervlotvaart.

Slaapplek

’n Bespreking by Greens and Dreams 314 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Vaal de Grace-gholflandgoed 314, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Grace-gholflandgoed 314, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt3dpqbq50cEpbxkbjYwGcFiwBaDUTJUZE0nWHjxL5mjBgNzeTa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 314 Vaal de Grace Golf Estate Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.926646706388 27.419803649497
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za