Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenside Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 12, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greenside Self-Catering Accommodation is in Knysna, 'n vooraanstaande vakansiebestemming op die prentjiemooi Tuinroete. Dié pragtige dorp bied groen berglandskappe wat met die glinsterende oseaan, riviere en strandmeer kontrasteer. Knysna bied verskeie natuurwandelings, warmwaterstrande, wêreldklas-gholfbane en van die beste inkopie-geleenthede in die area.

Sakpasverblyf is beskikbaar in 'n woonstelletjie of 'n eenslaapkamer-eenheid. Albei eenhede is baksteen-en-sement-geboue onder teëldakke op gelyke grond in die tuin. Daar is aparte opritte vir elke eenheid deur veiligheidshekke aan weerskante van die huis.

Die woonstelletjie is vas aan die sonnige westelike kant van die hoofhuis en het sy eie ingang.

Die eenslaapkamer-eenheid is 'n losstaande geboutjie 'n entjie agter die hoofhuis. Daar is laserstraalsekuriteit wat gekoppel is aan 'n plaaslike sekuriteitsfirma.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Greenside Self-Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 11

Ligging

  • Rawson-straat 12, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greenside Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 12, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacb322d3f0638fe6bd87408c5799545c474d95e9af53d053366749dbc21b9b3e807495ab578592cc58dd83da40fd6138dfc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 12 Rawson Street Knysna Central 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.036553309312 23.042850197421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem