Greenside Self-Catering Accommodation
41 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawsonstraat 12, Sentraal Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Greenside bied verblyf aan in 'n woonstelletjie en 'n sit-slaapkamer. Albei eenhede is siersteen-geboue met teëldakke, op gelyk grond in 'n pragtige tuin. Elke eenheid het 'n aparte oprit deur veiligheidshekke aan weerskante van die huis. Groot bome en ander plantegroei voorsien oorgenoeg skaduwee.
Die woonstelletjie is aan die sonnige westekant van die hoofhuis en het sy eie ingang. Dit is kompak, die grootte van 'n enkelmotorhuis, en besoekers het algehele privaatheid.
Die sit-slaapkamer is 'n aparte gebou, effens verder van die hoofhuis en dit bied volledige privaatheid.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar, indien nodig.
Kenmerke
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 41 resensies vir Greenside Self-Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Rawsonstraat 12, Sentraal Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Greenside Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawsonstraat 12, Sentraal Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18