Greenways Golf Beach C3 Strand
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid C3, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Greenways Golf Beach C3 Strand is 'n selfsorg-grondverdiepingwoonstel op die Greenways Gholflandgoed in Strand. Die sekuriteitslandgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan met 9 skoonvelde, 'n klubhuis, restaurant, 2 tennisbane, 2 swembaddens en 'n braai-area.
Die eenheid is volledig gemeubileer en dit het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes. Die goed toegeruste kombuis het die nodige toebehore om etes voor te berei en 'n wasmasjien. Rook is verbode in die eenheid. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Die oopplan-sitkamer het 'n gemaklike rusbank om op te ontspan. Die huis is naby die strand geleë. Die landgoed is ook naby 7 historiese wynlandgoedere, Gordonsbaai-hawe, winkelsentrums en ander geriewe in die area.
Die eerste 40 eenhede (R100) koopkrag elektrisiteit sal gelaai wees. Rook is verbode in hierdie eenheid.
Slaapplek
’n Bespreking by Greenways Golf Beach C3 Strand sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Jaar gelys 7
Ligging
- Eenheid C3, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Greenways Golf Beach C3 Strand het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid C3, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom