LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greenways Golf Cottage | LekkeSlaap
+15

Greenways Golf Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirfield-singel 3, Greenways, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greenways Golf Cottage bied gerielike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis op die gholfbaan. Dié kothuis is naby die gholfbaan op 'n gesogte privaat gholflandgoed geleë en bied maklike toegang tot die privaat strand. Dit is ideaal vir gholf-entoesiaste en paartjies wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié kothuis is smaakvol ingerig en bestaan uit 'n dubbelslaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, broodrooster, en koffie- en teemaakgeriewe. Die kothuis het WiFi en sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige, privaat parkeerplek.

Greenways is vreedsaam en bied uitsigte oor Valsbaai en verder, met die Helderberge en Hottentots-Hollandberge in die agtergrond. Die gholfbaan het 'n park-atmosfeer en 'n ryk voëllewe. Gaan stap 'n entjie, asem die vars seelug in, speel 'n potjie gholf of tennis, gaan swem, of ontspan bloot en geniet die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Greenways Golf Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Greenways Golf Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Muirfield-singel 3, Greenways, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greenways Golf Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirfield-singel 3, Greenways, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlODk1ZGIzLTJkY2MtNDM2OC1iOGFiLWFhMDliYWE3NGM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 3 Muirfield Crescent Greenways 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.13176 18.84212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!