Greenways Akkommodasie by Greenways Golf Cottage | LekkeSlaap
+15

Greenways Golf Cottage

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Greenways Golf Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Miems B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Miems B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is nie 'n cottage nie, dit is 'n bachelors flat.

Dit is ook nie self catering nie. Daar is 'n piepklein mikrogolf en 'n ketel - hoe maak jy kos? Die badkamer het nie 'n deur aan nie - so almal kan sien wie doen wat daar. Die bed in in 'n slegte toestand. Die TV is stok oud met 'n gesuis.

Petro M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, baie veilig en baie vriendelike gasvrou en gasheer.

Dit was vir ons heerlik om van die plaas af die rustigheid en veiligheid van die Greenways Golf Cottage te ervaar.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirfield-singel 3, Greenways, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlODk1ZGIzLTJkY2MtNDM2OC1iOGFiLWFhMDliYWE3NGM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 3 Muirfield Crescent Greenways 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.13176 18.84212
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za