LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greenways Golf Beach Estate | LekkeSlaap
+38

Greenways Golf Beach Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Gordonsbaai-rylaan, Saint Andrews-rylaan, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Greenways Golf Beach Estate bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n smaakvol versierde drieslaapkamer-vakansiewoonstel. Die woonstel is op die eerste verdieping met trappe in die C-blok van die Golf Beach-kompleks in die Greenways Golf Estate in die Strand geleë. Dis ook ideaal naby die see.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort en beskik oor ’n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het ’n tripelstapelbed. Daar is ’n stort in die tweede badkamer.

Die woonstel beskik oor ’n oopplan-kombuis, leef- en eetarea. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, ketel, koffiemasjien, ’n mikrogolfoond, oond en stoof asook ’n wasmasjien en tuimeldroër. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die woonstel word met trappe bereik en het ’n onderdakbalkon met braaigeriewe.

Die kompleks beskik oor ’n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe by die swembad-area. Die Greenways Golf Estate het ’n 9 putjie-gholfbaan, klubhuis, restaurant, swembad en ’n tennisbaan. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en daar is 24 uur-sekuritet.

Slaapplek

’n Bespreking by Greenways Golf Beach Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs Gordonsbaai-rylaan, Saint Andrews-rylaan, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Gordonsbaai-rylaan, Saint Andrews-rylaan, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjNjU0YzQ3LTBlMzUtNGRiOC05ZmQyLWEyN2EzYmQ4NDZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) Off Gordon’s Bay Drive Saint Andrews Drive, Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 11:00 -34.135307621223 18.845291733742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!