Greenways Akkommodasie by Greenways Golf Estate on Sea - Golf Beach | LekkeSlaap
+18
+18

Greenways Golf Estate on Sea - Golf Beach

Selfsorg
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid K1 Golf Beach, Greenways Golf Estate on Sea, Kusweg, Strand, 7400, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Greenways Golf Estate on Sea - Golf Beach is op die Greenways-gholflandgoed in Strand geleë. Die landgoed is op die strandfront en is die ideale basis vanwaar mens die verskeie besienswaardighede in die omtrek kan verken.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n aparte stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het 'n beskutte stoep met skuifdeure wat na die gemeenskaplike tuin lei. Daar is plafonwaaiers in die hoofslaapkamer en kombuis- en leefarea, sowel as privaat parkeerplek vir hierdie eenheid.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak en 'n 9 putjie-gholfbaan. Gaste kan ook in die landgoed stap, draf of fietsry. Die winkelsentrums is lekker naby, die lughawe is 40 minute se ry ver, Somerset Mall is 30 minute se ry ver, en die Stellenbosch-wynroete is 35 minute se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Greenways Golf Estate on Sea - Golf Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eenheid K1 Golf Beach, Greenways Golf Estate on Sea, Kusweg, Strand, 7400, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid K1 Golf Beach, Greenways Golf Estate on Sea, Kusweg, Strand, 7400, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljOWI4MDZhLWE2N2EtNGJkMS1iZjQ3LWRkMWNjMWM0NDUxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) Unit K1 Golf Beach, Greenways Golf Estate Beach Road 7400 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1259352 18.8373308
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za