Greenways Golf Estate Selfsorgwoonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié luukse selfsorgwoonstel is op die Greenways Gholf-landgoed geleë en bied gehalteverblyf op die eerste verdieping van ’n residensiële huis. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers wat in die area moet werk, vakansiegangers of mense wat by familie kom kuier.

Die woonstel het ’n privaat ingang en het 1 slaapkamer met ’n en suite-badkamer en het genoeg slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met al die nodige moderne toebehore wat gerieflike verblyf verseker. Daar is ook ’n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitarea spog met gemaklike sitplek en ’n TV.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die kompleks bied ’n klubhuis, ’n 9 putjie-gholfbaan, tennisbane en ’n swembad. Gaste kan ook deur die lieflike landgoed wandel, gaan draf of fietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by Greenways Golf Estate Selfsorgwoonstel sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Greenways Golf Estate Selfsorgwoonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za