We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Greenwich Villa | LekkeSlaap
+12

Greenwich Villa

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Greenwich Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Natasha Z - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha Z
Gesin met klein kinders

Was fantasties!

Lieflike kuier! By die see en swembad! Sal vir seker weer gaan!

Sanett L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanett L
Saam met vriende

Dit was ʼn baie rustige tydjie. Ons het dit werklik geniet.

Was verseker die regte tyd van die jaar baie lekker weer gehad.

Cherie N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie N
Gesin met klein kinders

Woorde is te min! Self gaan om dit te beleef.

Daar is so baie bergfietsry- en voetslaanroetes, so baie om te doen in die area, verseker geld en tyd moeite werd.

Floris B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B
Gesin met tieners

Topklas, het dit vreeslik geniet.

Uitstekend geleë en het dit regtig baie geniet. Sal definitief weer teruggaan.

Lisa S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa S
Gesin met tieners

Very nice.

Greenwich has everything you needed for a relaxing holiday.

Jolanda L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda L
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Als wat jy kort om gemaklik te wees. Ekstra kombersies, lekker naby aan die strand wat lekker privaat is. Dalene is wonderlik!

Daniel B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay, the host was super helpful, friendly and kind.

Will most definitely visit this place again.

Ronald B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation is suitable for two guests. Has everything one would need for a comfortable stay.

The location is magnificent and the surrounding areas are well worth a visit.

Stephen H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen H
Gesin met tieners

Nice and clean with all amenities needed.

Accomodation was neat and clean, with everything which one would have needed. Pots & pans in good condition and all necessary utensils.

Welma V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Welma V
Gesin met klein kinders

Oulike kompleks, maar baie klein eenheid.

As 'n gesin met 2 kinders en 'n baba was die eenheid net te klein vir ons. Daar is ook net 'n bad en geen stort in die eenheid nie wat dit moeilik maak as mens goed wil was na jy op die strand was. Dit is 'n netjiese plekkie vir 'n gesin van maksimum 3. Die gasvrou was dierbaar, maar ongelukkig het die spasie nie vir ons gewerk nie.

Greenwich Villa se terugvoer

Dankie vir jou resensie, dit is waardevol, nou kan 'n volgende persoon 'n ingeligte besluit maak. Soos ons reeds gekommunikeer het sou ons verseker die plekkie afgeraai het as daar in julle navraag aangedui was dat julle 'n derde kindjie met 'n kot en vir elkeen 'n fiets en bodyboard ook was, vir dit alles is die spasie ongetwyfeld te min. Vir ons self met 2 kinders wat meer buite tyd spandeer is dit voldoende. Wat die stort betref, daar is nêrens in die eenheid se beskrywing of foto's melding gemaak dat daar wel 'n stort is nie, daar word duidelik aangedui dat daar net 'n bad is. Omtrent die tarief, dit was die jaarlikse tuna challenge en skool vakansie daardie week, wat dit 'n bietjie duurder tyd maak.
Steeds waardeer ons regtig jou resensie, dis vir ons belangrik dat 'n volgende gas nie vir dieselfde redes ontevrede is nie en van alles bewus is voor hulle bespreek.

Greenwich Villa
Jenny V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Gesin met klein kinders

It was great place to stay and visit.

Just a value add, there was no toilet paper, no dustpan. Otherwise fully equipped.

Greenwich Villa se terugvoer

Hi Jenny, thank you for your review we do appreciate it.
This is not an excuse but we rely on a 3rd party cleaning company that is responsible for ensuring that there is toilet paper when guests arrive, we will take it up with them. Thank you very much for bringing this to our attention.
I assume the dustpan is for the braai, in which case there should definitely be one. We will also follow-up on that. In complexes like these other units sometimes borrow it because it is outside. We will look into it, also not excusable.
We really value your honestly because the only way we can correct these things are if we are aware of them.
With it all said we are glad that you still enjoyed your time there.
Regards
Dalene

Greenwich Villa
Xannie S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Sal weer spoedig kom kuier.

Greenwich Villa se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit. Ons hoop om weer in die toekoms van julle te hoor. Mooi bly.

Greenwich Villa
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leighton Hullett-rylaan, Port St Francis Village One Eenheid 24, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82890721d532cafb33812311d388ef3a6b061b67099d31418e7df74854051266d51e86943880bf25b929979be5aeff9b8c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Leighton Hullett Drive Port St Francis Village One Unit 24 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -34.183292948115 24.849124984024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem