Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenwich Villa

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leighton Hullett-rylaan, Port St Francis Village One Eenheid 24, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Greenwich Villa is 'n selfsorgwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar, in Port St. Francis.

Die grondvloer woonstel is oopplan met 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis en sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dagbed met 'n uittrekbedjie daaronder in die sitarea. Die woonstel het 'n privaat badkamer met 'n bad. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die TV met Netflix ontspan. Ongelukkig is DStv Now nie meer beskikbaar nie weens die onlangse verandering in regulasies.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Greenwich Villa is naby die swembad en die kompleks bied direkte toegang tot die privaat stand en gety-poel waar gaste kan snorkel en swem. Die kompleks het ook 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer.

St. Francisbaai bied 'n wye verskeidenheid doendinge soos bootvaart, swem, branderplankry, dolfyn- en walviskyk, gholf by die St. Francisbaai-gholfklub en voetslaanroetes. Gaste kan ook die dorp se vuurtoring besoek of die plaaslike fynbos by die Irma Booysen Flora-reservaat gaan kyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Greenwich Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Greenwich Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Leighton Hullett-rylaan, Port St Francis Village One Eenheid 24, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Greenwich Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leighton Hullett-rylaan, Port St Francis Village One Eenheid 24, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82890721d532cafb33812311d388ef3a6b061b67099d31418e7df74854051266d51e86943880bf25b929979be5aeff9b8c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Leighton Hullett Drive Port St Francis Village One Unit 24 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -34.183292948115 24.849124984024