Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Point Self-Catering Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff-weg 1B, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Point Self-Catering Studio het slaapplek vir 2 gaste en is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat smaakvol opgeknap, gemeubileer en ingerig is om 'n baie gerieflike vakansie te verseker.

Die ateljee is in 'n klein woonstelblok tussen Groenpunt en Seepunt in die voorstad Drieankerbaai geleë. Die woonstel is op die tweede vloer en die trappe daarheen is aan die buitekant van die gebou (geen hysbak nie). Alhoewel dit sentraal geleë is, is dit 'n stil plek wat weg van verkeer en stadslawaai is. Die woonstel se binnekant is modern en bestaan uit 'n dubbelvolume-dak met dakbalke en groot skuifvensters wat 'n uitsig oor die stadsgeboue bied. Die dekorstyl kombineer Kaapse kothuismeubels met kontemporêre leer- en chroom-meubels. Die slaapkamer is oopplan met die sitarea en kombuis, maar die badkamer is apart met sy eie deur en het 'n instapstort (geen bad), toilet en wasbak. Gratis WiFi, 'n platskerm-TV en veilige parkeerplek op die perseel is ingesluit.

Die ateljee is sentraal geleë aan die Atlantiese Seekus naby die hoofbesienswaardighede van Kaapstad soos die V&A Waterfront, die Stadion, Seepunt Promenade, Kaapstad se middestad en Tafelberg. Clifton en Kampsbaai-strande is ook naby geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Green Point Self-Catering Studio sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Green Point Self-Catering Studio
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Glengariff-weg 1B, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Green Point Self-Catering Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff-weg 1B, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5A8XX0CmJPOrnNm9xPiyBGtvA21YO7kyXdUv99Y30VHshHzTzF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 1B Glengariff Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909549004947 18.398226499557