Grey Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Grey Guesthouse is in De Aar in die Noord-Kaap geleë en bied verblyf in 2 selfsorgeenhede.

Elke eenheid beskik oor 'n en suite-kamer en 'n kombuisie. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en/of 2 enkelbeddens en die badkamers het storte.

Die kombuisies is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie. Ekstra geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Albei eenhede het hul eie braaigeriewe in die tuin.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die rotstekeninge op plase soos Nooitgedacht, Brandfontein en Damfontein in, asook verskeie natuurreservate en die Hanover Museum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Grey Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]