De Aar Akkommodasie by Grey Guesthouse | LekkeSlaap
+11
+11

Grey Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Grey Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Willem V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Enkelreisiger

Netjies en rustig.

Netjies en skoon verblyf. In 'n stil voorstad. Die lugversorging het baie gehelp.

Grey Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Jammer ons was nie self teenwoordig nie.

Grey Guesthouse
Gert R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Rustige netjiese verblyf met alles wat mens nodig het.

Ek en my kinders het heerlik by Grey Guesthouse gebly. Alles was perfek. Ons het ook die aand vriende oorgenooi wat op De Aar woon en lekker kon kuier. Ons is gasvry ontvang en sal beslis weer daar bly.

Grey Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Jammer ons was nie self teenwoordig nie. Ons is bly jul het dit geniet.

Grey Guesthouse
Anelda L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda L

Gerieflik, ruim en skoon.

Alles was tot ons nodig gehad het, was tot ons beskikking.

Claressa F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claressa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a nice cosy, comfortable stay at the Grey Guesthouse.

Grey Guesthouse is a very nice, cosy, peaceful, clean and tidy place. Free WiFi would have been nice, because there was no coverage in the area for my mobile WiFi, but none other less I would definitely stay at the Grey Guesthouse house again.

Jennifer B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasantly surprised.

We were pleasantly surprised with a perfectly lovely stay here. The hostess was lovely and we lacked nothing. We will definitely return if we come this way again.

Gustav G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav G

Baie netjiese woonstel in 'n rustige dorpie met 'n plaasgevoel.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ons is ook lekker bederf met die heerlikste beskuit en drinkgoed. Die woonstel is baie netjies met alles wat 'n mens nodig het. Ons sal Grey Guesthouse vir seker aanbeveel en sal definitief in toekoms weer daavan gebruik wil maak.

Grey Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Grey Guesthouse
Francois G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang. Mooi skoon.

Baie mooi plek. Netjies, skoon, gemaklik en gerieflik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Grey Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, bly jul het dit geniet en hoop om in die toekoms weer te sien.
Geseende Nuwe Jaar

Grey Guesthouse
René F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Grey Guesthouse was baie gerieflik.

Ons was vriendelik welkom geheet deur Alita en het sommer tuis gevoel. Die eenheid was netjies en goed toegerus. Ons het baie veilig gevoel en die gastehuis is goed geleë. Ons sal Grey Guesthouse sonder twyfel aanbeveel.

Lizell S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizell S
Gesin met klein kinders

Ek het baie lekker gebly.

Ek sal weer by Grey Guesthouse gaan kuier. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie Grey Guesthouse.

Grey Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om jul weer te sien in die toekoms

Grey Guesthouse
Natasha S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Besigheidsreis

Gemaklik en tuis.

Vriendelike mense. Ligging is gemaklik.

Grey Guesthouse's terugvoer

Dankie vir jou goeie terugvoering. Kom kuier gerus weer.

Grey Guesthouse
Loraine C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C
Enkelreisiger

Friendly, clean, value for money.

Alita was very hospitable and welcoming and the unit is beautiful and well equipped.

Grey Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.

Grey Guesthouse
Morne K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly, die plek is baie netjies en goed ingerig en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Christopher C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C
Gesin met tieners

What a gem!

On a road trip from Cape Town to JHB, we looked for a midway self-catering stop for our family of three that wouldn't break the bank. Grey Guesthouse exceeded our expectations in every department. The room was spotlessly clean, with a modern bathroom, aircon, well-equipped kitchen, and even wood and lighters for a braai were provided. We didn't use the full-spec DSTV, but it was there. Alita was away that day, but phoned to make sure we knew where to go, and Gert made us feel very welcome. Even if value for money is not your highest priority, this place should be way up on your list of stopovers near the centre of the country. We'll certainly be staying again, even if we have to make a diversion to reach De Aar.

Karl T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unfortunately, we had to change our travel plans and did not stay in the Grey Guesthouse.

No further comments about the guesthouse.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Eetveld-straat 27, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMjc4ZTU4LTZlM2EtNDAwMS05NDE2LWYxODQxZjg3OTEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 27 Van Eetveld Street De Aar 7000 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.642740060842 24.002945788361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za