Lochnerhof Akkommodasie by Grey Owl Selfsorg | LekkeSlaap
+4
+4

Grey Owl Selfsorg

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greystraat 102, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Grey Owl Selfsorg is in die bekende kusdorp Strand geleë.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, klein oond net 'n tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV.

Die eenheid het 'n tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien. Badhanddoeke word voorsien, maar nie strandhanddoeke nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Grey Owl Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Grey Owl Selfsorg
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Greystraat 102, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grey Owl Selfsorg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greystraat 102, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWSrGXvjuZJzRErNGBiqzsBcKthrxgmPOp5FZlqNypmW2qNywBr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 102 Grey Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -34.1033199 18.82347
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za