Grey Street Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Grey Street Backpackers bied skoon en gerieflike verblyf in Knysna aan gaste. Die rugsakreisigerslosies is sentraal geleë en naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 individueel versierde kamers, elk met 'n koningingrootte-bed, TV, tafeltjie en 2 stoele. Die kamers het 'n skuifdeur wat toegang bied tot 'n dek. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, twee wasbakke en 'n toilet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Grey Street Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za