Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyt House Self-catering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Greyt House Self-catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Robyn M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Saam met vriende

Happy peaceful stay in Greyton.

Relaxing and peaceful. We loved sitting out on the stoep with a beautiful view of the mountain. It was close enough to walk into town, and the accommodation was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soraya B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soraya B
Saam met vriende

This guest house was great.

The stay at the guest house was great. I would recommend it. It is centrally located and it's just a few minutes' walk to the Greyton Village Market. There is ample space for 6-8 people, and the house has all the conveniences and appliances one would need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dear Soraya, thank you. Hope to hear from you soon.

Greyt House Self-catering
Melanie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie T
Saam met vriende

Enjoyable.

It was comfortable with everything we needed. Perhaps a battery torch would have been good for load shedding. Children can't walk around with paraffin lamps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Hello Melanie, thank you for the advice. Much appreciated. Regards, Karin

Greyt House Self-catering
Charl D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Gesin met tieners

Rustig, gerieflik, pragtige uitsigte.

Verblyf was baie gerieflik, met alles wat nodig is, baie goed geleë in die hartjie van Greyton naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Charl.

Greyt House Self-catering
Dalene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene P
Gesin met tieners

Dit is 'n pragtige ou huis, ons het lekker gebly. Dit is wel rustiek, maar goed toegerus.

Dit is dalk 'n goeie idee om tee, koffie en suiker beskikbaar te hê. Andersins het ons baie lekker gebly. Wees net bewus dat klein honde wel by die erf kan uitglip, daar is 'n paar plekke by die hek by die motorhuis waar hulle onderdeur kan kruip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dalene, dit was 'n voorreg om jul te huisves en hoop om jul weer te sien. Jul is welkom om voorstelle te gee rondom die sekuriteit, wat meer sou vir jul werk?

Greyt House Self-catering
Peter P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter P
Gesin met tieners

Enjoyable, comfortable. The house and garden need maintenance.

The house was conveniently located, well equipped, clean and largely comfortable. The owner was friendly and helpful. The garden and house could do with a bit of a makeover and we occasionally had a noisy generator from a neighbour. Otherwise, it was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina P

It was superb and we enjoyed the stay.

We really enjoyed our stay. Everything is there, no suffering. Even if the load shedding is there, but we didn't suffer, we were able to cook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie S

Ons het baie lekker gebly. Die huis het 'n warm atmosfeer met alles wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly en gerus. Die huis het 'n warm en huislike atmosfeer, met alles wat nodig is en is baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uwe M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uwe M
Saam met vriende

A lovely getaway just a stone's throw away from Cape Town.

We had such a great time in this very well-equipped house. Perfect for just getting away from busy city life and chilling by the fire while overlooking the centre of town. We would have stayed another week if we could.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Thank you Uwe, looking forward to hosting you again.

Greyt House Self-catering
Shelan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelan H
Saam met vriende

Wonderful stay.

We really enjoyed our stay. It was a cold and rainy weekend and we spent our time around the fireplace. It was so cosy and warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Thank you Shelan, hope to see you soon.

Greyt House Self-catering
Christo A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A
Saam met vriende

Aangename verrassing — vele kuierareas vir elke weersomstandigheid. Kaggel werk 100% met 'n lekker uitsig oor die dorpsbedrywighede. Meer sentraal kan jy nie kry nie. 200 meter vanaf die markie.

Rustig, ontpannend, waterkanaal, perde in die dorp, asook 'n perd wat in die tuin kom kuier en eet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Christo dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek glo ons sal weer van jul hoor.

Greyt House Self-catering
Carelia S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek weg.

Lieflike ruim huis met pragtige houtvloere! Dit was besonders warm die naweek, daar was waaiers beskikbaar! Aircon sou great wees! Daar is wel elektriese komberse op elke bed - en 'n kaggel - wat baie lekker sal wees in die koeler maande!. Kombuis is goed toegerus. Die braai-area is baie gesellig. Die huis is reg oorkant die mark wat op Saterdae plaasvind. Ons sal verseker weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Carelia, dankie vir die terugvoer. Sien daarna uit om jul weer te huisves.

Greyt House Self-catering
Stuart C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C
Saam met vriende

Very comfortable, and easy to check in.

All necessary amenities and comforts. Very satisfied with our stay! Thank you. Could've provided more candles/lighting options for load shedding - or if they were available, it wasn't obvious where to find them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kogila T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kogila T
Gesin met klein kinders

Centrally located and well-equipped although could do with a little more upkeep.

We enjoyed our stay in this spacious, clean, well-equipped house which is centrally located. Although, some aspects need some care to raise the standard. Karin was great with regular communication prior to our arrival. The gas stove is also a plus with load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely old house with all you could need for a comfortable stay, whether having a braai or reading beside the fire.

Just off the main road, with a view of it, and the mountains beyond. Close enough to the main stretch for everything to be within walking distance. And just far enough back for peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Robert dit was'n voorreg om.jul te huisves...hoop om weer van jul te hoor

Greyt House Self-catering
Ettienne S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S
Gesin met klein kinders

Baie rustig en perfek geleë. Stapafstand van alles.

Die besoek van 'n trop perde was die kersie op die koek vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie, Ettiene. Ek hoop om jul weer te sien.

Greyt House Self-catering
Kara V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kara V
Saam met vriende

Lovely weekend spent on the verandah overlooking the village market and mountain.

A very homey, relaxing environment that feels like visiting an old family home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Kara, thanks for the review. Hope to see you again.

Greyt House Self-catering
Dennis D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis D

Perfect location in town, the house has everything that you would need and more.

Beautiful house, love the layout. You don't need to drive anywhere, you walk from home to the whole town. Stunning MTB and hiking trails. Really worth a visit. The house is great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Thank you Dennis, glad that you had enjoy your stay.

Greyt House Self-catering
Philip E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip E
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Goeie ligging en voldoende fasiliteite. Paar klein goedjies wat aandag nodig het wat ons direk aan agent uitgewys het. Niks ernstig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Hello Philip
Dankie vir die terugvoer. Ek hoop om jul weer te sien.
Groete

Greyt House Self-catering
Peter W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter W
Gesin met tieners

Ontspannend met 'n fees van lekker dinge om te doen.

Die huis is lekker sentraal en mens kan loop waarheen jy ook al wil gaan. Dit is netjies, ruim en gerieflik, terwyl die sonkamer en die stoepe mens bederf vir opsies waar 'n koppie koffie of 'n glas wyn gedrink kan word. Baie dankie aan Karin vir haar advies en ondersteuning tydens ons verblyf. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Saam met vriende

Baie mooi en perfek vir familie en vriende.

Mooi en veilig, goeie waarde vir geld en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Dirk, ek is bly jul het Greyt house geniet.

Greyt House Self-catering
Zaricke F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaricke F
Gesin met klein kinders

A relaxing laidback stay, perfect for all!

We were looking for a relaxing laidback weekend away and we got one! We loved the spacious house we stayed at with its wrap around stoep area, lovely for all including children and a doggie. The house is also close to the popular Saturday Market and we could walk everywhere. The restaurants are great too. Next time in Greyton we would definitely book the same house again. Thank you, to our friendly Hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier in die gerieflike huis, ligging is uitstekend om oral heen te stap.

Huis is goed toegerus (ook met wasmasjien en skottelgoedwasser). Daar kort wel onderhoud, DStv werk nie en die tuin is nie veilig om troeteldiere in te hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie, bly jul het lekker gekuier

Greyt House Self-catering
Kaylee F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylee F
Gesin met klein kinders

I really enjoyed my stay. Would definitely recommend.

The only issue I had is that we were told that we could leave at 2pm the afternoon. The day we were supposed to leave the cleaner came at 10am to start cleaning. She said we had to leave by 1pm. It just made everything awkward and it made us feel a bit like we being kicked out. Other than that it was a lovely experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Heerlike stoep vir kuier.

Heerlike, ontspannende kuier met al die benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Gerhard, ek is bly jul het lekker gekuier.

Greyt House Self-catering
Maureen W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen W
Saam met vriende

It was a wonderful stay.

The location was absolutely perfect, the beds clean and comfy and the kitchen well equipped. We loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Thank you Maureen, hope to see you again.

Greyt House Self-catering
Francina S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina S
Saam met vriende

Uitmuntende belewenis.

Die huis agter die kerk, wat soos 'n pastorie met 'n onderdakstoep driekwart rondom die huis, gemaklike meubilering sonder enige pretensie, beskikbare fasiliteite insluitend braaiplek buite en kaggel binne, en regte toesluit-en-gaan. Een probleempie: 4 dae was te kort om alles behoorlik op Vader se tyd te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Francina, ek hoop om jul weer te sien. Groete

Greyt House Self-catering
Stuart K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart K
Gesin met klein kinders

Had a great time. The peacefulness was the best.

We, that is my wife and I, and the family really enjoyed having the big house to ourselves. Grandson loving scooting around the wraparound "stoep".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egbert D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert D

Gerieflike, mooi en praktiese leefhuis vir ons naweek-wegbreek.

Ons het heerlik gekuier in hierdie huis met sy ouwêreldse sjarme en byderwetse baadjie, met al die geriewe wat nodig is en goed geleë om die dorp te voet te verken en net oorkant die Saterdag-markie. Greyt House is duidelik vir die eienaars 'n hartshuis en mens voel dadelik tuis daar, danksy ook die vriendelike aanwysings en inligting. Terloops, ons was baie dankbaar vir die elektriese komberse en kaggel op die stoep op seker die koudste naweek die winter. Sneeu het dik gelê op die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca M
Gesin met tieners

We had an amazing time and the guesthouse was an ideal stay.

The guesthouse had everything we needed. We only had to take food and our towels. It was clean and tidy. During the winter months maybe more wood should be provided. We will stay there anytime again. Thank you for introducing us to this gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Gesin met tieners

Lovely place.

We really enjoyed our stay and will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Thank you, hope to see you again.

Greyt House Self-catering
Estelle G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Gesin met tieners

Fantasiese huis. Perfek vir 'n groot familie. Ons het lekker gekuier.

Baie gemaklike huis. Perfekte ligging en baie goeie waarde vir die prys. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Estelle, hoop om jul weer te sien.

Greyt House Self-catering
Riaan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Saam met vriende

Lekker huis weg van die huis. Rustig. Prentjiemooi vistas.

Baie lekker gebly. Ligging is puik, sentraal geleë. Pragtige tuin, pragtige huis. Sien uit na die volgende tydjie daar! Alle worries raak weg as jy deur die hekke ry, en jou kar parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Riaan, ons hoop om julle weer te sien.

Greyt House Self-catering
Philip D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Saam met vriende

Uitstekende ligging en goeie waarde vir geld

Die eiendom is uitstekend geleë. Dit was nie een keer vir ons nodig om in 'n kar te klim tot ons weer huistoe moes ry nie. Die huis kort so bietjie aandag plek plek, maar alles was baie skoon. Die tuin kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Philip. Greyt house is die week opgegradeer. Die huis is oorgeverf, die gesinsbadkamer is oorgedoen, met 'n heerlike ruim stort. Ons hoop om jul binnekort weer te sien. Hou die facebook dop om die nuwe Greyt house te sien.
Groete, Karin.

Greyt House Self-catering
Maria Vrancken V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria Vrancken V

We had a lovely time in Greyton and at Greyt cottage.

It is very spacious, perfect for social distancing and perfectly situated in the village. A big thank you to the owner and manager of the house who go the extra mile to help you with anything you need. Will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Thank you Maria, we are looking forward to seeing you again.

Greyt House Self-catering
Jaco S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S
Saam met vriende

Greyton is 'n awesome plek om te besoek!

Die huis is effens duur vir wat jy kry. Baie basies. Maar tog lekker gesellig en 'n wonderlike ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met vriende

Wonderful host, clean and comfy and allows pets which is perfect for us.

Our host was always friendly, willing to please and attended quickly to queries. It was a privilege to stay in this lovely old house. Really enjoyed sitting on the front porch for breakfast and drinks. Our dogs were able to roam freely in the garden and they had just as much fun in Greyton!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Karen, thank you, hope to see you again.

Greyt House Self-catering
Anneke S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke S
Saam met vriende

Dit is 'n baie lekker, ruim en goed toegeruste huis, maar het regtig verf en aandag dringend nodig.

Dit is 'n huis met ongelooflike potensiaal en ons het ons naweek baie geniet. Dit huis het baie om te bied, maar ons het gevind dat dit moeg is en kan doen met 'n bietjie verf en opknapping. Een van ons gaste het Sondag vroegoggend (+/- 2 am) 'n rot/groot muis in die kombuis sien hardloop wat onder die yskas verdwyn het! Miskien kan die eienaars hieraan aandag gee?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philippus G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippus G
Saam met vriende

Rustig en ontspannend, maar badkamergeriewe is beperk vir 'n vol huis.

Ons het lekker gebly en het met inagneming van die feit dat dit 'n baie ou huis is (mure erg gekraak met verf wat afdop, vensters en buitedeure wat plek-plek erg roes, kaste wat muwwerig ruik, ens.) oor die algemeen nie veel klagtes of kritiek nie. Enkele ligte was dood, 'n warmwaterkraan in een van die badkamers kon nie oopdraai nie en die mengerkraan in die kombuis was stukkend en het erg water gelek. Hierdie gebreke was ietwat irriterend, maar het nie ons verblyf groot beïnvloed nie. Wat wel 'n groot tekort is, is 'n tweede stort. Die advertensie is hier misleidend. Daar word in die advertensie van 'n gesinsbadkamer gepraat wat die tweede en derde slaapkamer bedien. Ek sou sê die logiese afleiding is dat 'n gesinsbadkamer 'n bad, stort, wasbak en toilet sal bevat en nie net 'n bad en die res nie. Ons was ses mense wat almal verkies om te stort en het aanvaar daar is twee storte wat toe nie die geval was nie. Dit het beslis gepla. Die kaggel was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Philip dankie vir die terugvoer. Ons sal verseker dink aan 'n 2de stort. Die droogte en die baie potklei in Greyton het bygedra tot die krake(beweging in die grond), die advies wat ons gekry het, was dat ons eers nog kans gee vir die potklei om te herstel voordat ons die krake hanteer.
Groete,
Karin

Greyt House Self-catering
Sally H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally H
Gesin met tieners

Cycling weekend in Greyton.

This house is in the perfect location for a weekend in Greyton. Greyton was so cold the weekend we were there, but the beds had electric blankets and once the indoor fire was lit we all gathered around it in the evenings. Accommodation is basic, but the location is fantastic and our teens loved it as they could ride their bikes around Greyton from the house easily. The hosts were great and super in every way of communication. The boys locked us out of the house and they did everything they could to rescue us as fast as possible. We would definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fietsry-naweek in Greyton.

Hierdie huis is in die perfekte plek vir 'n naweek in Greyton. Greyton was so koud die naweek wat ons daar was, maar die beddens het elektriese komberse en sodra die kaggel gebrand het, het ons almal saans bymekaargekom. Akkommodasie is eenvoudig, maar die plek is fantasties en ons tieners was mal daaroor omdat hulle hul maklik in Greyton vanaf die huis kon fietsry. Die gashere was great en super in elke vorm van kommunikasie. Die seuns het ons uit die huis gesluit en hulle het alles moontlik gedoen om ons so vinnig moontlik te red. Ons sal beslis weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Thank you, Sally. We are looking forward to seeing you again.

Greyt House Self-catering
Estelle C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Gesin met tieners

The location was great, you can walk to nearby shops and restaurants. Will definitely go again.

The house has a great views and outside braai with a nice stoep where everyone can sit together. The comfortable beds are good. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia A
Saam met vriende

Perfect for friends.

The house was so quaint and sweet, perfect for a group of friends. The location was brilliant, right in the middle of town. Great value for money. It was the perfect place to stay the night before we did the Greyton-McGregor hike as they allow one-night bookings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Thanks, hope to see you again.

Greyt House Self-catering
Garth T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Garth T
Gesin met tieners

Bad first impression!

When we first entered the house, everything seemed fine until we started unpacking in the kitchen. The fridge was filthy and had not been cleaned from previous occupants. The deep freeze had spillage in, microwave wasn't clean and had food spills in. The dishwasher had been unpacked, but also had food spillage all over the sides. The bathrooms were much to be desired. The shower was filthy. The house was definitely not cleaned prior to our arrival. The only thing that was clean was the bedding. The gardener was there after we had checked the house and asked him to call the cleaning lady back. A different lady arrived and we were promptly told that they were not told that we were coming and thus didn't clean the house. This is unacceptable, we booked this house in August 2018 already. Furthermore, all the rooms had left over alcohol bottles from new years. We removed them all and put them in the kitchen. The kitchen was full of empty boxes. The cleaner should have removed all this rubbish. The house is in serious need of maintenance, cracked walls, broken mats, etc. In the main room, we had one light working. Surely this is supposed to be checked. The blind was broken and laying on the floor, which we put back up again. Fan broken, the list is endless. We paid a lot of money for this house and in terms of what we received, was definitely not worth it. One last thing, when I am on holiday, I certainly do not want to hear grass being cut, etc. I try and get away from it all, so having the gardener come and work while people are in the house is unacceptable to us. I understand he has a job to do, why didn't he do it when people weren't occupying the house?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Garth, thank you that you will make use of the free weekend that we have offered you as compensation for the inconvenience during your stay. As can be seen in other reviews, this certainly is not our standard. Looking forward to seeing you again.

Greyt House Self-catering
Frik C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Frik C
Gesin met klein kinders

Lekker maar meer verwag.

Groot gemaklike leefhuis wat goed geleë is. Die huis het egter opknapwerk nodig. Van die vensters maak nie behoorlik toe nie. Een van die waaiers het nie gewerk nie. Die yskas/vrieskas is te klein vir langtermyn verblyf. Ons het vlooie op die een rusbank in sitkamer gehad. Baie vlieë in die kombuis area a.g.v. perde- en koeimis op gras by agterdeur want die perseel is nie volledig omhein nie en die hekke aan voorkant word maklik deur die diere oopgemaak. Die dakwaaier in hoofslaapkamer het nie gewerk nie. Die kuier in Greyton het genoeg doendinge gehad en die Restaurante was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Beste Frik,

Ek is jammer dat die huis nie aan jul verwagtings voldoen het nie, ek sou verseker 'n plan gemaak het as ek van jul ongerief geweet het.

Groete,
Karin

Greyt House Self-catering
Annelie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie D

Baie gerieflik.

Baie lekker gebly. Die eienaar het goed gekommunikeer en reëlings insake sleutel was baie goed gereël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R
Saam met vriende

'n Heerlike naweekhuis waar ons kon rus en stap in Greyton se berge. Sal definitief aanbeveel!

Greyt House sal ek definitief aanbeveel vir mense wat sielerus wil vind. 'n Netjiese, heerlike kuierhuis met alles wat jy nodig het. Ons sal julle definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie, sien jul graag weer!

Greyt House Self-catering
Pierre Chandre P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre Chandre P

Die rustigheid vanself.

Ons was gelukkig genoeg om drie dae in Greyt House te bly. Ek kon nog nooit verstaan hoe mense op 'n stoep kan sit en niks doen nie, maar in hierdie huis was dit omtrent al wat ek wou doen. Daar was die lekkerste luggie wat ons afgekoel het. Die huis is baie sentraal en mens kan oral heen stap. Ons het ook ons bergfietse gevat en die roetes rondom Greyton gery en ek kan regtig die Genadendal-loop aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie! Bly jul het dit geniet

Greyt House Self-catering
Juanette M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette M
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf in mooiste dorpie.

Ons het die huis baie geniet, want dis so cosy en baie goed geleë in die dorp. Die akkommodasie is baie skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Ons hoop om jul weer te sien. Dankie.

Greyt House Self-catering
Lana D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana D
Saam met vriende

Home from home.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel, baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana F
Gesin met tieners

Alles was perfek!

Alles was perfek, huis was ideaal vir ons gesin en die eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Mariana, hoop om jul weer te sien.

Greyt House Self-catering
Ruth B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B
Gesin met klein kinders

Family friendly house with everything we needed.

Greyt House was perfect for our family: plenty of space, electric blankets and a fireplace, well-equipped kitchen and right in the middle of town. It's nothing fancy, but it suited us down to the ground.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Thank you for your kind remarks, see you again.

Greyt House Self-catering
Carol R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol R
Gesin met klein kinders

Lovely spacious house, perfect for kids!

We had a great stay over the weekend - the house is so spacious which was perfect with two kids and two dogs running around. We loved all the different seating areas - stoep, braai area, tree swing - and it was so peaceful sitting on the stoep and watching the world go by with those beautiful mountains in the background. The house was spotlessly clean and had everything we needed and we loved the chess set and other games provided which kept the kids amused in the mornings. Easy walk into town or down to the reserve, perfect location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave J
Gesin met klein kinders

Excellent venue for family gathering.

Comfortable and well positioned to enjoy the best of Greyton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Thank you for the feedback, Dave.

Greyt House Self-catering
Louise R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Pragtige uitsig oor die berge. Dankie, lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Danel S
Gesin met klein kinders

Dit is 'n ou huis wat bietjie TLC nodig het, maar is baie netjies en skoon en in die middel van die dorp.

Daar is 'n paar goed wat nie 100% gefunksioneer het nie asook 'n paar kook gereedskap in die kombuis wat noodsaaklik was. Andersins was dit 'n baie lekker naweek en ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Danel, ek hoop ons sien jul weer.

Greyt House Self-catering
Jeanne B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne B

Baie netjiese en skoon huis.

Mens het niks meer nodig as wat die huis bied, wat selfsorg betref, om 'n onvergeetlike naweek in Greyton te beleef nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew T
Saam met vriende

'n Wonderlike rustige naweek.

Dis nou net wat jy nodig het op 'n gereelde basis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Saam met vriende

Amazing house; perfect location; great value for money

Our stay at Greyt House was simply sublime. The house is extremely spacious with lovely entertainment areas. The wrap-around patio is lovely for afternoon tea or evening drinks. The house is old, so don't expect modern furnishings. The place is, however, clean and tidy. The bedding is lovely! The location is perfect - you are walking distance from everything in town and super close to the amazing Saturday market. I would certainly recommend a stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Naomi, thank you for your review, hope to see you again!

Greyt House Self-catering
Gerda V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Saam met vriende

Lekker groot huis, sentraal geleë.

Ons het heerlik gebly. Dit was bitter koud die naweek. Weet nie wat ons sou gedoen het sonder die elektriese komberse nie. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawson E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lawson E
Saam met vriende

Beste naweek in Greyton.

Dankie Karen vir 'n wonderlike naweek. Die huis is pragtig toegerus en ideaal vir 'n naweek weg. Die huis is redelik oud, maar baie netjies, gesellig en perfek geleë. Dit is die ideale plek om na te gaan vir groot groep mense vir vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Lawson, hoop om jul weer te sien.

Greyt House Self-catering
Zonia L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia L
Gesin met klein kinders

It was an amazing venue for a weekend of hiking!

The Greyton House Self-catering accommodation is truly a lovely venue. Situated in a quiet street, though in the middle of the town, near the Saturday market, it is a lovely place to unwind. The house is very spacious with a lovely garden and old leivoor running through. We could even take our well trained house dog! Lovely bedding! Beautiful roses!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n fantastiese venue vir 'n stap-naweek!

The Greyton House Self-catering is waarlik 'n lieflike plek. Alhoewel dit in die middel van die dorp is, lê dit in 'n stil straat naby die Saterdag-markie, 'n lieflike plek vir mense wat net wil ontspan. Die huis is ruim en het 'n lieflike tuin met 'n ou leivoor. Ons kon selfs ons hondjie saamgevat het! Lieflike beddegoed! Pragtige rose!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greyt House Self-catering se terugvoer

Dankie Zonia, kom gerus weer.

Greyt House Self-catering
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2c95089329aae758c5da5b981e2c121ad07443f68e6987bfe16a47a92e2cebcea7c6112adc888f152328945c5ca30be2cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 6 Church Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.048037612431 19.60943967104