Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyt House Self-catering

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Mrt 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Greyt House bied selfsorgverblyf in die hartjie van Greyton, in 'n beeldskone, stil en rustige omgewing, binne maklike bereik van al die plaaslike koffiewinkels, restaurante en supermarkte. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Hierdie ouwêreldse huis het ’n stoep wat rondom die huis strek en ’n uitsig bied oor die dorpsplein waar daar ’n markie is.

Ons bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste, alhoewel ons 2 ekstra gaste kan akkommodeer op versoek teen 'n ekstra koste per persoon per nag. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetkamer, 'n leefarea en 'n stoep wat reg rondom die huis strek. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n tweede gesinsbadkamer. Ekstra beddens kan voorsien word vir 2 ekstra gaste teen 'n addisionele fooi.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die eetkamer bevat 'n eetkamertafel met stoele en sitplek vir 8. Daar is braaigeriewe beskikbaar. In die sonnige, beskutte stoep is 'n Jetmaster. Die uitsig van die veranda af is manjifiek en die oop areas en grasperk onder die bome is ideaal vir kinders. Goed gemanierde troeteldiere is welkom.

Die gereelde markie op Saterdae is 'n móét vir enige besoeker. Vars plaaslike produkte, tuisgemaakte lekkernye en verruklike kunsvlyt wat in die dorpie gemaak word is daar te koop. Moet ook nie verbaas wees as jy koeie, perde en donkies verby sien dwaal in die lowerryke strate van die dorpie nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Greyt House Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Greyt House Self-catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kerkstraat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greyt House Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2c95089329aae758c5da5b981e2c121ad07443f68e6987bfe16a47a92e2cebcea7c6112adc888f152328945c5ca30be2cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 6 Church Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.048037612431 19.60943967104