Grietjie Cottage Langezandt
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karliens Place 3089, Langezandt, , 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Grietjie Cottage Langezandt bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Struisbaai in die Langezandt Fishermens Village-kompleks. Die kothuis is sowat 300 m van die strand af geleë.
Verblyf is beskikbaar in 'n hoofhuis en aparte eenheid. Die hoofhuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en die kothuis het 'n oopplan-uitleg. In die hoofhuis: Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort. Die die hoofhuis is die kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond op oogvlak, stoof en skottelgoedwasser toegerus.
Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saam te bring. Die leefarea lei na die binnehof wat 'n braai-area het. Die aparte eenheid id in die binnehof en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die perseel het 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by Grietjie Cottage Langezandt sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 20
Jaar gelys 10
Ligging
- Karliens Place 3089, Langezandt, , 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Grietjie Cottage Langezandt het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karliens Place 3089, Langezandt, , 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom