Klein-Karoo Akkommodasie by Groenberg | LekkeSlaap
+21

Groenberg

Wildsplaas
  • Vanaf R4 000 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenberg Plaas, Volmoed-/Paardebonddistrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Groenberg is op 'n wildsplaas in die Klein-Karoo wat teen die Swartberge en die Langeberge grens.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 4 enkelbeddens in die derde slaapkamer en 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad, die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, en die derde badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die braaikamer het 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en gemaklike banke. Die sitarea het 'n hoekbank en 'n platskerm-TV. Die voorkamer het 'n sitkamerstel en 'n kaggel.

Gaste het ook toegang tot 'n boma met braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Groenberg sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Groenberg Plaas, Volmoed-/Paardebonddistrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (vir 10 persone)

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R4 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenberg Plaas, Volmoed-/Paardebonddistrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlwnz0lGyZQM19bM7Kpqoo3qWDi5jnvC5sDQbFiA5e3R9QMdFmz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (vir 10 persone) Groenberg Farm Volmoed/Paardebond District 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.750512024849 21.7752468359
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za