Groendakkies

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Groendakkies is in die Hantamdorp Calvinia geleë, halfpad tussen Kaapstad en Upington op die roete na die Kgalagadi.

Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Alle eenhede het 'n kombuis, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die slaapkamers het 'n dubbelbed, koninggrootte-bed en/of enkelbeddens.

Gaste kan die braaigeriewe op die perseel benut.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Groendakkies gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false