Groene Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Groene Cottage is ’n selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Van Dyksbaai.

Die kothuis is deel van die hoofhuis, maar het ’n privaat ingang op die balkon. Die oopplan-eenheid het ’n dubbelbed, stapelbed en privaat badkamer met ’n stort.

Die kombuis word met 2 trappe bereik en is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gaste is meer as welkom om hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Let asb. daarop dat die eenheid via trappe bereik word wat dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël word.

Groene Cottage is net 450 m vanaf Gansbaai Gholfklub, 700 m van die getypoel en die White Shark Diving Company af, en 4 km vanaf Gansbaai.

Slaapplek

'n Bespreking by Groene Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Groene Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za