Groenewald Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Groenewald Accommodation bied gerieflike, skoon, selfsorgverblyf in die Strand.

Dié 94 jaar oue Kaaps-Hollandse huis beskik oor 2 woonstelle wat ten volle gemeubileer is, Tambotie en Frangipani. Frangipani bied slaapplek aan 3 gaste. Dis 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n dubbel- en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel. 'n Patio en onderdak-parkeerplek vir 1 voertuig is ook beskikbaar.

Tambotie is 'n gesinseenheid met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers met 2 dubbel- en 2 enkelbeddens, 'n volledige kombuis, 'n badkamer met 'n bad en instapstort. 'n Braaikamer en onderdak-parkeerplek vir 1 voertuig is ook beskikbaar.

Groenewald Accommodation is net 200 m vanaf die strand. Die munisipale swembad, winkels, restaurante en wegneem-eetplekke is almal sowat 300 m van ons af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Groenewald Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za