George Akkommodasie by Groeneweide Farm House | LekkeSlaap
+17
+17

Groeneweide Farm House

Gastehuis
  • Vanaf R3 500 R3 150 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom Plaas, Erfdeel 7, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Groeneweide Farm House is 10 km buite George tussen 'n inheemse woud en die Outeniekwaberge is.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en bied 'n panoramiese uitsig oor 'n mooi tuin. Daar is 6 slaapkamers, 4 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die vyfde en sesde kamers het elk 'n enkelbed. Die ander 2 badkamers het elk 'n stort. Die kamers het almal lugversorging, ondervloerverhitting en verhitte handdoekrelings in die badkamers.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en 'n kaggel. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n lieflike houtdek met sitplek en sonstoele. Die dek het 'n uitsig op die Outeniekwaberge en oor die plaas waar die beeste en perde wei.

Slaapplek

’n Bespreking by Groeneweide Farm House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Geelhoutboom Plaas, Erfdeel 7, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 500
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 10)

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
was R3 500
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 10)
was R3 500
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom Plaas, Erfdeel 7, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmMjE0YWQzLTgwMzctNDViZi05NDNmLTEzYzkwOTJkZGUxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 500, nou Vanaf R3 150  per nag (plek vir 10) Geelhoutboom Farm Portion 7 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.936132405628 22.3418623209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za