Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenvlei Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Groenvlei Self Catering is in die mooie Paarl, naby Paarlberg en dié Bolandse dorp se top-geriewe en -skole.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met lugversorging. Eenheid 1 bied slaapplek aan 3 gaste en Eenheid 2 bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket. Eenheid 1 is 'n eenslaapkamer-eenheid en Eenheid 2 is 'n oopplan-eenheid. Eenheid 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Eenheid 2 het 'n dubbelbed en 'n dagbed wat 2 addisionele gaste kan akkommodeer. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in albei badkamers.

Die eenhede het elk 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n tee- en koffiesinkbord en lugbraaier toegerus is, maar Eenheid 1 het ook 'n vierplaatstoof en 'n oond, terwyl Eenheid 2 'n tweeplaatstofie het.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom het ook 'n omsetter met batterye en is sterk genoeg om krag tydens kragonderbrekings te verskaf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Groenvlei Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Ligging

  • Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groenvlei Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0b6d903011657d0851cac21bfc42af6873efc136881698accb9f04756f020cb23ffb503662dd8d4ea69a6e79599a7998aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 4 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.710734651313 18.962168817197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem