Groot-Brakrivier Akkommodasie by Groot Brak Kothuis | LekkeSlaap
+10
+10

Groot Brak Kothuis

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 15, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Groot Brak Kothuis is in die hoofstraat van die dorp geleë en is in een van die vele stasiehuisies wat jare gelede langs die Grootbrakrivier gebou is. Dié kothuis het al die basiese geriewe en is ideaal vir 'n gesin of paartjie wat 'n bietjie wil wegbreek. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en strande.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Die derde kamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike banke, 'n kaggel, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea waar gaste saam etes kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar. Bo op die motorhuis is daar 'n uitkykpunt waar gaste die sonsondergange en die uitsig oor die vleilande kan geniet.

Die perseel is omhein en daar is tralies voor al die vensters.

Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Die huis is slegs 3 km van die strand en die dorp se winkels en apteek af.

Slaapplek

’n Bespreking by Groot Brak Kothuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langstraat 15, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 15, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6163ffe2d2e7d910b80c6380c1ccf1c5e7b9ee61f411952ea2db16561b1c0e3d0fe93791e11e15565937857e4694f8cbcec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 5) 15 Long Street Groot-Brakrivier 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.043495622184 22.218583415349
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za