LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Groot Sleutelfontein | LekkeSlaap
+44

Groot Sleutelfontein

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Groot Sleutelfontein
Die tarief sluit ontbyt en aandete, asook 'n daaglikse wildrit in. Alkoholiese drankies en koeldranke word nie voorsien nie en gaste moet hul eie saambring.
Huisreëls

Let asb. dat 'n minimum van 4 gaste vir 2 nagte per bespreking vereis word.

Aktiwiteite soos kleiduif- en teikenskiet, ekstra wildritte en begeleide voëlkyk-uitstappies is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R50 600
per nag (vir 23 persone)
Vanaf R50 600
per nag (vir 23 persone)
Vanaf R50 600
per nag (vir 23 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Seekoegatweg, Groot Sleutelfontein Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfdaccdf0e0955af2ce99dd2f04b58c33a7905172f6e5be2a24bf3b261bc691361f9bf2a4623721411c944cb7893bf8a387b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R50 600  per nag (vir 23 persone) Off Seekoegat Road Groot Sleutelfontein Farm 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.211859906418 22.420280384487
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!