Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootberg Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Anica Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Grootberg Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Ons is vriendelik ontvang en omdat ons nie 'n 4x4 voertuig ry nie is ons na die lodge vervoer met een van hulle voertuie. Die pad na die lodge is slegs per 4x4 toeganklik. Nie vir die senuweeagtiges nie. Die parkeerarea onder is veilig en word bewaak. Ons is deeglik ingelig van hoe die lodge funksioneer en vergesel na die kamer. Dit is baie gerieflik en het tee en koffie fasiliteite met 'n flask. Omdat die lodge van sonkrag afhanklik is, is daar slegs laai geriewe in 'n veilige kamer by die ontvangs beskikbaar. Die uitsig oor die vallei is werklik asemrowend. Die etes is smaaklik. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het slegs 1 aand gebly, maar ek sal 2 aande aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joke H.A. Buwalda-wolters N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Joke H.A. Buwalda-wolters N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice views, the accommodation is poor.

No electricity (shaver, hairdryer, uploading) in the room. Bad food, only one choice (pork!). Nowhere to sit down outdoors on normal chair to enjoy the view. No easy paths, rocky to walk on. No air-con or fans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 192
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 192
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 192
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C40, Grootberg Plateau, Palmwag, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMTMwNGFhLTBjZTctNDU1NS1hYzBlLTcwOWE0ZTQ0Yjk4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 192 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Off the C40 Grootberg Plateau 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -19.851036 14.133144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem