Grootfontein Gasteplaas
Opsomming van Resensie
Yolanda R - Apr 2022
Gemiddeld
Ongelooflik!
Johnny E - Mrt 2022
Gemiddeld
Juweel in die Karoo.
Sharon D - Jan 2022
Gemiddeld
Perfect!
Philip M - Jan 2022
Gemiddeld
Aandag aan detail.
Errol B - Jan 2022
Gemiddeld
This is a really great stop halfway between Joburg and CapeTown. We'll certainly be back.
Jaco L - Jan 2022
Gemiddeld
Gasvry, gerieflik, skoon, netjies, veilig, vars plaaslug.
Lees meerKaren V - Jan 2022
Gemiddeld
Die plek is nog mooier as op die foto's. Dis 'n pragtige, skoon en netjiese plaashuis met ruim kamers.
Rudolph L - Jan 2022
Gemiddeld
Karen en Frans is fantastiese gashere.
Linda V - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtig en netjiese oornagplaas. Rustig met pragtige dekor.
Hennie B - Jan 2022
Gemiddeld
Baie netjies, mooi, gemaklik en vriendelike eienaars.
Errol B - Jan 2022
Gemiddeld
This is a gem. Great accommodation on a real Karoo farm. With excellent hosts.
Cecile L - Jan 2022
Gemiddeld
'n Baie spesiale Karoo-wegbreek!
Magda K - Des 2021
Gemiddeld
Oornag stop op pad Kaap toe
Nicole M - Des 2021
Gemiddeld
Hospitality was incredible! Definitely felt like home away from home! Thank you, Karen.
Francosie K - Des 2021
Gemiddeld
Magical.
Louna R - Des 2021
Gemiddeld
'n Oase met al die geriewe wat jy aan kan dink.
Samantha V - Des 2021
Gemiddeld
Pragtig, hemel op aarde! Baie spasie vir gesin.
Robert G - Des 2021
Gemiddeld
Beautiful! Such a lovely stay with my wife and young one. Delicious Karoo dinner.
Matilda W - Des 2021
Gemiddeld
Pragtig!
Lynnette J - Des 2021
Gemiddeld
Dit is 'n lieflike oornagstop. Die plaasomgewing, rustigheid en vriendelikheid maak dit 'n welkome stop op die langpad.
Shelley L - Des 2021
Gemiddeld
A beautiful location with rooms that are tasteful and high quality finish. Easy and secure for our two dogs.
Pieter E - Nov 2021
Gemiddeld
Ongelooflik.
Christopher H - Okt 2021
Gemiddeld
Beautifully appointed.
Marius B - Okt 2021
Gemiddeld
Fanatastiese oorslaapfasiliteit.
Wesley W - Okt 2021
Gemiddeld
Wow, what a tranquil setting on this lovely working farm.
Lees meerDale B - Aug 2021
Gemiddeld
Excellent space and helpful owner
Roy V - Jun 2021
Gemiddeld
Heerlik!
Antionette D - Jun 2021
Gemiddeld
Vriendelike Karoo-kuier!
Karolien N - Apr 2021
Gemiddeld
Heerlike oornag tussen Gauteng en Glentana.
Liza V - Apr 2021
Gemiddeld
Pragtige plekkie.
Chantal J - Jan 2021
Gemiddeld
Very hospitable and comfortable.
Jaco B - Jan 2021
Gemiddeld
Fantastiese oorslaapgasteplaas.
Luke R - Jan 2021
Gemiddeld
Hidden Karoo gem.
Lees meer- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein Plaas, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom