LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grootfontein Private Nature Reserve | LekkeSlaap
+84

Grootfontein Private Nature Reserve

11 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 11 resensies vir Grootfontein Private Nature Reserve
Netheid
3.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.5/5
Bettie J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bettie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie stil.

Bietjie teleurgesteld in die toegangsroete.

Grootfontein Private Nature Reserve's terugvoer

Being a nature reserve we had to do a lot of work to deal with the enormous amounts of rain we experienced in January and February and still keep our roads open, but open they were as well as safe, just too much rain. Really sorry about that!

Grootfontein Private Nature Reserve
Roy B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

I almost don't want to recommend this place, I want it to stay a hidden gem for us to enjoy. It is perfect, off the grid basic, very clean, a beautiful location ,well maintained, friendly. The team created a paradise.

Gerhardus G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus G
Enkelreisiger

Heerlik gewees.

Sien sterre.

Michelle S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle S
Gesin met tieners

Rustig en ontspannend.

Die opset van Aloe Lodge is briljant vir 'n kamp-ervaring. Dit kort egter bietjie aandag/onderhoud. Dit is ook baie jammer dat die 2 ander lodges so na aan mekaar is, ons bosveldrustigheid was heel naweek erg versteur deur mense in Giant Rock wat harde musiek gespeel het en baie luidrugtig was.

Grootfontein Private Nature Reserve's terugvoer

Hi Michelle

I'm so sorry about the music! It's very unusual considering we don't have electricity! I guess some people will always find a way around it.

Grootfontein Private Nature Reserve
Helen H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H
Gesin met tieners

Far from the maddening crowd. Beautifully located equipped and serviced.

A beautiful place to unwind and listen to the Bushveld. The Aloe Lodge unit is the perfect getaway. Everything we needed was there and Lena and Jailo were wonderful in attending to our needs.

Willem O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek het baie werk nodig.

As die bestuur die plek in stand hou sal dit beslis 'n baie lekker plek wees.

Brenda C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik mooi en rustig.

Wat 'n wonderlike plek om jou siel te kan laat rus! Uitleg van die Aloe Lodge is pragtig en die uitsig van elke kamer is 'n belewenis. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Net 'n voorstel: die ligte in die kamers werk nie en die sonsambreel was stukkend. Verder geen klagtes nie. Ek sal oor en oor teruggaan. Dankie Kerry en span.

Tshwene M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tshwene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Makes camping easy.

We enjoyed each second we spent there. It was even fantastic when it started raining. There is a cooling pool on a doorstep which my wife loved.

Robert B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B
Gesin met tieners

Baie lekker wegbreek!

Baie lekker plekkie om net weg te breek. Stil, veilig, alhoewel primitief, tog gerieflik.

Yolande F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Yolande F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer teruggaan nie.

Geen wild gesien soos geadverteer nie. Geboek vir 2 aande, net een gebly. Wind was so sterk, waai vlappe in kamer laat jy nie kan slaap nie. Kan dit ook nie vas maak nie. Foto's skep ook nie 'n goeie indruk nie. Geen rivier soos op foto's nie. Was ontvang deur vrou wat skaars kan Engels praat. Patrick was baie aangenaam. Was moelik sonder krag en warm water.

Sihle N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sihle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the camping feeling and no electricity or cellphone signal, completely secluded high up in the mountains! Amazing

Very beautiful and different place. Very relaxing! Worth it if you love the outdoors.

was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grootfontein Privaat Natuurreservaat, Makoppa-pad, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce51b4fdc6809d49eba608be72817276a748d9e2d1bdc031745288a641514675ea1f1226b365e765add203f6ccb46e6526fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R510  per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 Grootfontein Private Nature Reserve Makoppa Road 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -24.668877835356 27.280023694038
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!