Grootgeluk Bush Camp
Opsomming van Resensie
Bertus N - Jun 2022
Gemiddeld
Pragtige omgewing met al die noodsaaklikhede tot beskikking.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Bertus. Dankie dat jy ons plekkie so netjies gelos het.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Karen
Victoria C - Mei 2022
Gemiddeld
Relaxing, although a rude awakening by lots of roosters.
Niel U - Apr 2022
Gemiddeld
Net oorgeslaap, maar daar was geen krag nie. Blykbaar is die krag al vir 3 dae af. Miskien 'n kragopwekker aanskaf. Die mense was baie vriendelik en hulpvaardig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie more Niel,
Dankie vir jou review.
Ek het jou per whatsap gese dat ons sonder krag is en ook waar ons gelee is. Dit was geen probleem met jou. Jy is grondpaaie gewoond was jou antwoord.
Ons het n kragopwekker. Ons kragkabels is gesteel en dit het ons eers Woensdag vasgestel.
Jammer vir jou ongerief.
Groete
Karen
Hannes D - Apr 2022
Gemiddeld
Natuurlewe en rustigheid.
Cindy G - Apr 2022
Gemiddeld
Totaal uitgerus.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Hi Cindy,
Baie dankie vir jou eerlikheid met die gradering. Julle is awesome mense.
Hoop julle kom kuier weer.
Karen
Desiree B - Apr 2022
Gemiddeld
Friendly.
Jacques B - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker rustig en stil in die bosveld.
Verona F - Apr 2022
Gemiddeld
Heerlik gekuier, gasvryheid uitstekend.
Martie E - Mrt 2022
Gemiddeld
Stilte en tevredenheid.
Michael M - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie lekker en stil in die bos.
Duanique V - Feb 2022
Gemiddeld
Lekker rustige atmosfeer.
Daniel B - Feb 2022
Gemiddeld
Verskriklik lekker.
Danie P - Feb 2022
Gemiddeld
Die stilte en rustigheid van die Bosveld was medisyne vir die siel.
Lees meerAngelique D - Jan 2022
Gemiddeld
Dit is beslis soos die naam sê, Bos Kamp. Ons het lekker gebad, gestort, geslaap en geswem. Ek sou wel die gaste voor die tyd in kennis stel van die lang en soms modderige pad in kamp toe. Ons klein, lae dorpskarretjie het dit nie geniet nie. Dan moet dit gesê word, Theo was van buitewêreldse hulp vir ons, van die skoonouers se kar uit die modder sleep, tot sout en peper vir ons leen. Baie aangename kuier gewees.
Johan S - Jan 2022
Gemiddeld
Puik en kon sosiale destansie nog handhaaf.
Hendrik V - Des 2021
Gemiddeld
Goeie wegbreek-plek.
Fernand K - Des 2021
Gemiddeld
Was awesome.
Trish J - Des 2021
Gemiddeld
Relaxing.
Soné J - Okt 2021
Gemiddeld
Heerlike plek, gerieflik en baie rustig vir 'n wegbreek uit die stad.
Liane V - Okt 2021
Gemiddeld
Ongelooflike mense en vir seker die beste diens!
Erna T - Okt 2021
Gemiddeld
Lekker rustig, gasvry. Uitstekende verblyf.
Morne V - Sep 2021
Gemiddeld
Wat 'n lekker plek om weg te breek van die stad af. Baie rustige still plek met 'n paar wilde diere wat daar rondloop. Ons het dit baie geniet en sal die plek weer besoek. Ek beveel die plek aan vir mense wat net wil gaan ontspan. Baie dankie aan Theo en sy span wat dit vir ons aangenaam gemaak het, julle is tops.
Johannes Ephron A - Sep 2021
Gemiddeld
Sien sterre.
Carollyn L - Aug 2021
Gemiddeld
An amazing experience. Will definitely be back. Warm and welcoming atmosphere.
George E - Aug 2021
Gemiddeld
Onvergeetlik!
Nkuli D - Aug 2021
Gemiddeld
Lovely stay.
Cees Jan B - Jun 2021
Gemiddeld
Lekker en rustig.
Modiba Samuel P - Apr 2021
Gemiddeld
Fantastic family lodge!
Lees meerAngelique W - Apr 2021
Gemiddeld
Rustig. Ontspan. Koel af.
Lorraine B - Apr 2021
Gemiddeld
Mooi omgewing, mooi tuine, maar kort verbeterings.
Lees meerStefan F - Mrt 2021
Gemiddeld
Ons gaan beslis gou weer terug.
Lees meerMaritza V - Mrt 2021
Gemiddeld
Ongelooflik rustig en baie geniet.
Ina P - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was heerlik. Van aankoms tot vertrek was uit die boeke. Die bestuur, eienaars en werkers is baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Ek sal beslis weer Grootgeluk Bush Camp toe gaan. Ons volgende verblyf daar word al beplan.
Marlene K - Feb 2021
Gemiddeld
Fantastiese diens en gasvryheid. Pragtige natuur en heerlike verblyf in netjiese huisies.
Lukas P - Feb 2021
Gemiddeld
Teleurstellend. Wild is omtrent 10 % van wat dit kan wees.
Corrie B - Feb 2021
Gemiddeld
Baie stil en rustig.
Liane B - Jan 2021
Gemiddeld
Enjoyed the stay but accommodation needs upgrade.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Thank you for the review. Grootgeluk Bush Camp will give attention to the short comings.
Regards,
Henk Oosthuizen
Manager Grootgeluk Bush Camp
Stephanie H - Des 2020
Gemiddeld
Mooi omgewing, netjiese tuine, swak akkommodasie.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Grootgeluk bestuur sal onmiddelik aandag gee aan die tekort kommings.
Kliente diens is vir Grootgeluk Boskamp bestuur van kardinale belang en doen ons, ons bes om u tevrede te hou. Grootgeluk bestuur voel egter n bietjie teleurgestel dat, u 5 dae hier is en nooit u ontevredenheid teenoor ons gelig nie. U het met aankoms 'n vorm met reels onderonderteken. Reel 4 se uitdruklik dat geen private voertuie in die veld mag ry nie. Verder met aankoms is u ingelig dat sel opvangs baie swak is.
Vriendelike groete
Henk Oosthuizen
Bestuurder
Ntombikayise M - Des 2020
Gemiddeld
Perfect.
Hannelie J - Okt 2020
Gemiddeld
Rustig. Natuur bring kalmte.
Gerhard S - Okt 2020
Gemiddeld
Was lekker gewees en stil soos ons dit soek.
Gerhard S - Sep 2020
Gemiddeld
Meer verwag na aanleiding van advertensie.
Henk A - Sep 2020
Gemiddeld
Baie gesellig en lekker om na lockdown weer in die bos te wees.
Lee S - Sep 2020
Gemiddeld
Het die kuier baie geniet. Wens ons kon langer bly.
Adie H - Aug 2020
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Charmaine D - Mrt 2020
Gemiddeld
Wonderlikste wegbreek ooit!
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Charmaine, Dit was wonderlik om julle hier te he. Julle is pragtigge mense. Sterkte vir julle toekoms.
Groete Servaas en Trynie
Lerato L - Feb 2020
Gemiddeld
It was the best. They were so friendly and sweet. The air and the breeze is just different. The view and the sunset is just amazing.
Lerato M - Feb 2020
Gemiddeld
It was perfect.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Lerato we hope to see you soon again.
Bosveld greetings,
Servaas and Trynie.
Johan B - Feb 2020
Gemiddeld
Very nice stay.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Johan, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gou weer.
Bosveld-groete, Servaas en Trynie Greyling.
Daleen H - Feb 2020
Gemiddeld
Baie rustige omgewing en mooi natuurskoon. Lekker gekuier.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Daleen, baie dankie dat julle hier by ons was. Dit was vir ons 'n vooreg om julle te leer ken.
Groete, Servaas en Trynie Greyling.
Karin A - Jan 2020
Gemiddeld
Hitte en die lugversorger was stukkend, muskiete, vlieë, miere, baie min wild.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Karin, baie dankie vir jou eerlikheid. Dit is baie warm hier, 'n waaier maak nie koud nie. Ons as bestuur probeer om almal gelukkig te hou. Groete, Servaas en Trynie.
Tommy S - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Tommy, ons is baie bly julle het dit geniet. Julle was nie moeilik nie so daar was nie geduld met julle nodig nie. Ons het dit geniet met julle hier. Kom kuier gou weer. Groete, Servaas en Trynie.
Paul J - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Bakkies se stertjie hang altyd as sy nuwe vriende ry.
Groete, Servaas en Trynie.
Martin M - Des 2019
Gemiddeld
Baie rustig en net wat ons nodig gehad het.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeiemiddag Martin,
Dankie dat julle hier was, dit is altyd lekker om nuwe mense te ontmoet maar nog lekkerder om hulle weer terug te verwelkom. Kom kuier gou weer.
Bosveld-groete
Servaas en Trynie
Jan N - Des 2019
Gemiddeld
Sien sterre.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeiemiddag Jan,
Baie dankie dat julle hier was. Ons voel baie gelukkig dat julle dit geniet het hier by ons. Die bosveld maak mens baie rustig. Kom kuier gou weer.
Bosveld-groete
Servaas en Trynie
Martie E - Okt 2019
Gemiddeld
Gemiddeld.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Martie,
Baie dankie dat julle hier was en baie dankie vir die lekker gesels. Ja die wild was skaars, weet nie of hulle nog weggekruip het vir die hael nie. Desember behoort hulle weer meer te wees met al die baba bokkies. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Bosveld groete
Servaas en Trynie
Karin V - Okt 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld en het lekker vakansiegehou.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Dankie Karin,
Dit was baie lekker om julle hier te ontvang het. Jou viervoet kinders was baie soet.
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom
Bosveld groete,
Servaas en Trynie
Katinka L - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was uiters fantamagories.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Hi Evanza,
Duisende dankies vir jou resensie, ek waardeer dit uit my hart uit.
Groete
Jenny
Michael O - Sep 2019
Gemiddeld
Baie lekker naweek gehad en Bakkies die Jack Russell sal gemis word.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Beste Michael,
Baie dankie dat julle hier was. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te ontvang.
Ja, Bakkies is baie liefdevol. Sy groot hart is baie seer as almal hier weg ry.
Ons hoop om julle spoedig weer hier te verwelkom.
Bosveld-groete,
Servaas en Trynie
Carina M - Sep 2019
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie dag Carina,
Ons is so baie bly dat julle dit hier geniet het. Julle is altyd welkom. hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Bosveld groete, Servaas en Trynie.
Bennie K - Jul 2019
Gemiddeld
Baie goed, regtig baie goed.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Bennie. Dit was baie lekker vir ons om julle hier te hê. Maak gou weer so. Bosveld groete, Servaas en Trynie.
Claudio D - Jul 2019
Gemiddeld
Ons was baie beïndruk met die diens en gerieflike fasiliteite.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gekies het om by te kom kamp. Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Kom kuier gou weer hier by ons. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Servaas en Trynie Greyling
Lynette S - Jun 2019
Gemiddeld
Awesome.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Beste Lynette,
Dit was vir ons baie lekker om julle hier te kon huisves. Dit is wonderlik om te weet dat mense die natuur net so baie geniet soos ons.
Kom kuier asb. gou weer. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle terug te kan verwelkom.
Warm Bosveld-groete,
Servaas en Trynie Greyling
Barry C - Jun 2019
Gemiddeld
Will not book in Naboomspruit again rather in Nylstroom.
Lees meerHester B - Mei 2019
Gemiddeld
Rustig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Hester! Sien mekaar weer by geleentheid.
Groete
SP
Jacobus Cornelis V - Apr 2019
Gemiddeld
Primitief.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie middag JC,
Ek weet werklik nie hoe anders om jou te antwoord as om te sê Grootgeluk is 'n Boskamp! Alles wat nodig was om te kook is beskikbaar, julle moes net self hout kry teen R25.00 'n pak. Jammer as julle dit nie so verstaan het nie.
Groete,
SP
Michael W - Apr 2019
Gemiddeld
Baie rustige atmosfeer.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Michael
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Groete
SP
Santie F - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustige Bosveld-atmosfeer.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Dankie Santie! Reeds opgradeer en alles loop nou mooi. Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete,
SP
Jakkie H - Mrt 2019
Gemiddeld
Gasvryheid op sy beste, rus en vrede!
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Jakkie! Ons aanvaar met nederigheid! Waardeer baie! Sien mekaar weer by geleentheid. Groete
Magda V - Feb 2019
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike, rustige, skoon en veilige naweek het ek en my seun gehad.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Magda. Ons waardeer. Kom gerus weer Bosveldgroete
Chris D - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was net die beste, rustige vakansie wat ons beleef het, dit was 'n rustige plek en die mense, van die betsuur (SP en sy vrou) tot en met die personeel, was voorwaardelik fantasties van topgehalte standaard.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Chris! Ons sien weer by geleentheid!
Bosveldgroete,
SP
Samantha S - Jan 2019
Gemiddeld
Ons kinders het dit baie geniet. Dit was baie aangenaam en ek sal weer vir ons verblyf daar bespreek.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Samantha. Ons waardeer. Sien weer by geleentheid.
Penelope M - Des 2018
Gemiddeld
Great place to relax with the outside world blocked out.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Thank you very much Penelope! You were outstanding guests. We would like to accommodate you again any time in future.
Regards,
SP
Zelda C - Okt 2018
Gemiddeld
Ideaal om die skoonheid en rustigheid van die natuur in te drink en nuwe energie te kry.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Dankie Zelda. Ons waardeer. Groete tot 'n volgende keer. SP
Yolanda D - Okt 2018
Gemiddeld
Lekker rustig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Dankie Yolanda. Waardeer.
Yolande F - Okt 2018
Gemiddeld
Dis so mooi kamp en baie rustig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, Yolandé! Ons diens as 'n reël nie chalets nie, maar ek glo ons sal iets kan reël wanneer julle weer kom kuier!
Bosveld-groete,
SP
Peet K - Okt 2018
Gemiddeld
Die omgewing is pragtig, die natuur ook pragtig saam met die diere.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Peet,
Die probleme/foute wat by die ablusie was, is reeds aangespreek en herstel. Dankie vir jou insette.
Groete
Thetso M - Okt 2018
Gemiddeld
Very quiet and tranquil.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Thank you Thetso. Much appreciated. Regards SP
Aubrey P - Sep 2018
Gemiddeld
Very quiet and peaceful place.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Thank you very much Aubrey! Thats how we try to do it here in the Bosveld! Regards
Kevin L - Sep 2018
Gemiddeld
Lekker ontspan.
Nadia L - Aug 2018
Gemiddeld
Ons het ons tyd daar baie geniet en vriendelike diens ontvang.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Nadia. Ons waardeer.
Phillipa P - Aug 2018
Gemiddeld
Was okay.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Phillipa
Dankie vir jou insette
Groete
SP
Judy N - Aug 2018
Gemiddeld
Rustigheid en gasvryheid.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Judy, ons waardeer!
SP en Annesta
Brian F - Jul 2018
Gemiddeld
Rus, rustig en beeldskoon.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Brian, ons waardeer die terugvoer.
Bosveldgroete,
Grootgeluk Bush Camp
Mia K - Mei 2018
Gemiddeld
Baie rustig en wild was pragtig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Mia. Ons waardeer. Bly julle het geniet.
Willy K - Apr 2018
Gemiddeld
Lekker gerus.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Willy. Bly julle het dit geniet.
Clarissa K - Apr 2018
Gemiddeld
Verskriklik gasvry, gemaklik en lekker.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Clarissa! Dit was heerlik om nuwe familie te leer ken.
Groete
Delmarie F - Apr 2018
Gemiddeld
Rustig.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Dankie Delmarie. Bly julle het geniet. Waardeer.
Johan S - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie baie lekker awesome.
Lennart V - Feb 2018
Gemiddeld
Great stop on the way to Jo'burg.
Waldi S - Feb 2018
Gemiddeld
Heerlik en stil.
Nicole L - Feb 2018
Gemiddeld
Ongelooflik rustig, perfek vir wegbreek.
Anneke J - Feb 2018
Gemiddeld
Dit was die beste vakansie plek waar ek nog ooit gebly het.
Ronel D - Feb 2018
Gemiddeld
Heerlike ontspanne naweek in die Bosveld.
Franca S - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike rustige naweek.
Yvette T - Jan 2018
Gemiddeld
Nie die geld werd nie.
Grant P - Jan 2018
Gemiddeld
Bespreking verkeerd gedoen, geen geriewe in chalet, ablusie swak kondisie.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie Dag,
Van ons kant af vra ons groot omverskoning dat ons gas nie tevrede was met hulle verblyf nie.
Ons sal ook dadelik na al ons chalets op die perseel gaan omsien en sekker te maak alles word na gekyk en word gehanteer volgens die gas te klagtes.
Let ook op dat ons dit van ons kant af sal waardeer as ons gaste op die perseel self die klagtes gaan aanspreek by die bestuurder op die plaas dat ons op die oomblik van hulle verblyf dinge vir hulle geriefliker kan maak.
Groete,
GrootGeluk Bos Kamp
Semakaleng M - Jan 2018
Gemiddeld
Only because it's peaceful.
Heyns V - Jan 2018
Gemiddeld
Rustig.
Wendy K - Des 2017
Gemiddeld
Dit was aangenaam.
Corme V - Des 2017
Gemiddeld
Foto's baie misleidend, not what we expected.
Lees meerMarlene J - Des 2017
Gemiddeld
Glad nie wat geadverteer is nie.