Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvallei Guest Farm

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvallei-plaas, Samaria-straat, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Grootvallei Guest Farm is 'n lieflike plaas in familiebesit wat aan die einde van 2008 hul deure oopgemaak het. Die plaas is 9 km buite Boshof geleë en bied gerieflike verblyf aan gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek. Grootvallei Guest Farm is die ideale omgewing vir familiebyeenkomste, internasionale gaste of korporatiewe groepe.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 6 badkamers en 'n aparte en suite-slaapkamer wat 30 m van die hoofhuis af geleë is. Elke slaapkamer het 1 of 2 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die aparte suite het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die suite het ook 'n yskas, ketel en 'n koffiemasjien.

Die ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n elektriese oond, gasoond, stoof, 2 yskas-vrieskaste, 'n mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek in.

Die sitkamer is perfek vir onthaal en het gemaklike rusbanke, 'n binnebraai, 'n TV en 'n pooltafel. Buite is daar 'n groot onderdakstoep met gemaklike stoele en 'n braai waar gaste lekker kan kuier. WiFi is ook beskikbaar.

By Grootvallei Guest Farm streef die gashere daarna om 'n omgewing te skep waar almal welkom voel en die natuur kan geniet. Met meer as 35 wildspesies op die perseel, insluitend buffels, bastergemsbokke en swartwitpense, maak die plaas ook voorsiening vir ekotoerisme en natuurlewefotograwe. Of gaste nou die geriewe van hierdie ongelooflike huis geniet, wildkyk of perdry, Grootvallei Guest Farm sal beslis 'n onvergeetlike wegbreek wees.

Slaapplek

’n Bespreking by Grootvallei Guest Farm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Grootvallei Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Grootvallei-plaas, Samaria-straat, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Gaste dink Grootvallei Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvallei-plaas, Samaria-straat, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23fdeae9e31da399be2f818881d9172a5a57d11d0e8de0a970a598c153f8739ca1c179b9ebdb02a977bad298b890de4d492c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 Grootvallei Farm Samaria Road 8340 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.533423278293 25.14360666275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem