LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grootvalleij Farm Accommodation - Die Stoephuisie | LekkeSlaap
+8

Grootvalleij Farm Accommodation - Die Stoephuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij-plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Grootvalleij Farm Accommodation - Die Stoephuisie is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die Grootvalleij-plaas wat net 18 km buite die dorpie Kamieskroon is. Dié plaas is alombekend vir sy veldblomme. Die Namaqua Nasionale Park is 4 km vanaf Grootvalleij en kan via 'n privaat pad bereik word.

Die Stoephuisie is 'n ruim eenheid vir 2 met 1 dubbelslaapkamer, 1 badkamer met 'n stort en toilet, en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die leefarea het 'n kaggel. Daar is 'n groot onderdakstoep in die koelte van 'n doringboom waar jy gerus 'n koppie koffie of 'n glasie wyn kan geniet terwyl jy die uitsig bewonder en jou verluister aan die kwetterende voëls.

Die Stoephuisie is lekker naby sy buur-eenheid, die Kliphuisie. Dié 2 eenhede kan saam verhuur word vir groter groepe of vriende en familie wat saam reis. Die Stoephuisie is egter steeds privaat as mens dit apart wil bespreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Grootvalleij Farm Accommodation - Die Stoephuisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Grootvalleij Farm Accommodation - Die Stoephuisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Grootvalleij-plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Grootvalleij Farm Accommodation - Die Stoephuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij-plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliOWU4NDc0LWFlNWUtNDY0Yy04MGRiLWNkNDc1Y2ZmMDlmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.211079742961 17.792723178864
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!