Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvlei Guest Farm

B&B
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grootvlei Gasteplaas is op die R365, 6 km buite Lambertsbaai en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers. Hierdie 4-ster-gastehuis is 200 vanaf die Atlantiese Oseaan en 900 m vanaf die bekende Muisboskerm.

Daar is 7 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste per kamer. Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar oud toegelaat in die 4-ster-kamers nie.

Daar is 4 eenhede op die strand genaamd On the Dunes wat slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie eenhede is ongeveer 60 m vanaf die strand en deel 'n gemeenskaplike leefarea en 'n oopplan-kombuis.

Komplimentêre ontbyt word voorsien en al die kamers het toegang tot gratis WiFi. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan voëlkyk, fietsry, swem en wynproe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 65 resensies vir Grootvlei Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R365, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grootvlei Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55f4b2a5607c4ef41f21d190998ab2e556f852f1136865bf545c998117e723dc03f6846851a6c8bde8d4b9edc1713a1aefc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 R365 Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.147888206482 18.310478343586