Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootwaterval Farm Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ismari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Grootwaterval Farm Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Estee D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee D
Gesin met klein kinders

Beautiful Karoo gem.

Beautiful gem in the Karoo, just a little far, about 50km of gravel road that one has to cover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy J

Peaceful.

Campsite was great, with a bay area. Bathroom neat and tidy, hosts go out of their way to welcome you and make you feel at home. Very peaceful setting. It feels like a long road to get there, but worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmarie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie B
Gesin met klein kinders

Stilte en oop vlaktes met net genoeg gemak.

Die eienaars van die plek was baie gasvry en die huis / lodge waar ons gewoon het, was baie skoon en baie goed ingerig. Die ligging is baie afgeleë, maar dis die perfekte plek om batterye te herlaai en regtig uit die geraas van alledaagse lewe te kom. Ons het baie lekker ontspan, en dit sal die perfekte lang naweek wees saam vriende of familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V
Gesin met klein kinders

Pragtig en vreedsaam!

Ons het vreeslik lekker gebly. Ons het almal die plaas se oopte, lammetjies en bokkie melk gee, sterre, en gerieflike huisie baie geniet. Dis 'n pragtige plaas. Dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandi O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi O
Gesin met tieners

Onvergeetlike ervaring - vreedsaam, kos vir die siel.

Wat 'n wonderlike en aangename ervaring. Die gasheer en sy vrou was so gasvry en verwelkomend. Die verblyf netjies en alles wat nodig is, is beskikbaar. Daar is soveel aandag aan klein detail gegee wat ons (te kort) tydjie daar net nog aangenamer gemaak het. Ten spyte van die grondpad wat bietjie lank raak, sal ons beslis weer daar draai - en volgende keer bly ons vir seker langer. Baie dankie vir onvergeetlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M
Gesin met klein kinders

Baie gasvrye mense en lekker rustig gewees.

Baie lekker gekuier, was 'n absolute lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig, spesiaal.

'n Wonderlike, egte Karoo ervaring. Ons kan fone afsit en behoorlik afsluit. Dankie vir 'n baie lekker kuier en julle gasvryheid. Ons gaan beslis weer draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D
Gesin met klein kinders

Wonderlike rusplekkie om te ontsnap van ons besige lewens.

Rustige atmosfeer. Lekker plaaslewe. Kinders het ook saam die bestuurders die lammetjies gaan melk gee. Baie gasvry en oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norette K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norette K

So, so lekker.

'n Uitsonderlike paar dae op 'n uitsonderlike plaas van uitsonderlike mense. Dit was so lekker om in absolute stilte en donkerte die sterre te sien asof dit aangeraak kan word. Daar is soveel ooptes en bulte en plek om te stap en te verken. Die huisie (Gemsbok) was silwerskoon en volledig toegerus met alles wat nodig mag wees. Die gasvrou, Narina, se kommunikasie was puik en blitsig en vriendelik, en as jy iets vergeet het, gaan draai by die mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootwaterval Farm Accommodation se terugvoer

Hallo Norette
Ja, dit is mense soos julle wat dit so lekker maak. Ons is so bly ons kon die stukkie hemel op aarde met julle deel.
Mooi loop
Grootwatervalgroete

Grootwaterval Farm Accommodation
Nicola S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved, loved, loved this place!

Booked only one night as were passing through but the moment we arrived we wished we had booked for three! Lovely sense of humour, got the feeling it was a happy place before we even arrived and we were right! Pet friendly so appreciated!! The hot tub was the highlight! Excellent value for money! Loved, loved, loved this place and will definitely be back to spend time here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Grootwaterval is n ongelooflike ervaring. Beste Karoo-ervaring ooit. Die verblyf is stylvol en gerieflik. Dit was soos om 'n diep verborge, onverwagte, waardevolle skat te ontdek. Ons verwagtinge was totaal oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier op die Karoo-plaas. Ons sal graag weer wil gaan. Die een aand wat ons oorgeslaap het, was net te kort. Dankie aan Narina en Danie vir julle gasvryheid.

Ek sal aanbeveel dat besoekers seker maak hulle het 'n bakkie of SUV om die grondpad aan te durf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Gesin met klein kinders

Hier vind jy rus vir jou siel!

Wat kan ons sê? Grootwaterval sal ons vir seker weer sien in die toekoms. Danie en Narina, sowel as hulle kinders wat tydens ons besoek daar gekuier het, is almal werklik wonderlike mense en ongelooflik gasvry. Ons het selfs die eer gehad om oujaars saam met hulle as familie en vriende deur te bring. Ons het in Gemsbok gebly en dit was alles en meer wat ons voor kon gevra het, ten volle toegerus met als wat jy sal benodig. Die "sundowner" rit op die trekker, die skape melk gee en voer gooi was 'n absolute hoogtepunt vir ons seuntjie en hy kan nie uitgepraat raak oor die skape nie. Baie dankie vir die lekker tyd en ons sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Ongelooflik lekker en rustig.

Warm ontvangs wat mens sommer dadelik laat tuis voel. Pragtige omgewing, rustig. Die akkommodasie is basies maar het als wat mens nodig het en was mooi netjies en skoon. Elektrisiteit word verkry van sonkrag, wat genoeg was om die yskas en ligte te hardloop. Daar is nie 'n TV nie en selfoonontvangs is min - perfek om af te skakel en te ontlaai. Ons het die tydjie daar baie geniet en sal definitief weer wil gaan kuier. Die plaaspaadjies is ook lekker om te verken op bergfietse. En daar is 'n plaasdam waar ons lekker afgekoel het. Dis ook 'n werkende plaas en die bokke en skape is orals te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaaring in die Karoo.

Pragtige plaas, netjies. Eienaar en sy vrou baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isac M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier herlaai jy jou battery.

Na 'n naweek op die plaas is dit baie moeilik om weer te moet agter 'n rekenaar inskuif. Jy voel hoe die lewe saam met jou loop van daai eerste koppie koffie tot jy weer gaan slaap. En vat jou verkyker en stapskoene, daar is baie voëls en wild om na te kyk. Of vat jou fiets en verken die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootwaterval Farm Accommodation se terugvoer

Dit was lekker om jul te ontmoet en ons wag vir daardie fietsverkenningstrippie op die plaas.
Mooi bly.

Grootwaterval Farm Accommodation
Deon V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, ruim en gerieflik, alles in plek wat 'n mens kan benodig.

Dit was so lekker stil en heerlik om op 'n werkende skaapplaas te kon bly. So lekker om die verwelkomingsborde te lees hoe nader jy aan die plaasopstal kom. Narina en Danie het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Perfekte ligging, ons wou op 'n plaas buite die dorp bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F
Saam met vriende

Lekker kuierweek.

Ons het heerlik gekuier, dankie. Die stilte en afgesonderdheid van die plek maak dit die ideale wegkomplek om te rus vir ons wat die gejaagdheid probeer ontduik. Die rustigheid van die omgewing het selfs die nuutgebore babas rustig gehad. Ons sal vir seker weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick V

Amazing place.

We are so glad we booked our stay at Grootwaterval Farm. Perfect stop over to the Cape, Narina and Danie were excellent hosts. Accommodation was perfect, clean and neat with all the utensils required. Pity we could not stay longer but this place is an absolute must.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie L
Gesin met klein kinders

Beste onthaal nog ooit, ons het die vars brood vreeslik geniet!

Dankie vir die ekstra myl met die verwarmer, die varsgebakte brood saam met die braai en die volgende oggend se lammers melk vir die kleinspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootwaterval Farm Accommodation se terugvoer

Dit was lekker om ons stukkie natuur met julle te kon deel.

Grootwaterval Farm Accommodation
Yolande B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Karookuier.

Ons het heerlik gekuier by Groot Watervalplaas en het veral die Karoostilte en die mooi sterrenagte geniet. Die hoogtepunt van ons besoek was die gasvryheid van die Grootwaterval-familie - hulle het soveel moeite gedoen om ons tuis te laat voel en het vir ons waarlik 'n smakie van hulle lewens gegee met uitstappies om die skape te voer, die plaas te verken en om boonop 'n pragtige skemerkelkie te geniet op die koppie met sonsondergang. Dit was die perfekte wegbreek om 2020 af te sluit. Die grootste dankie aan die familie wat ons gered het toe ons vasgesit het op die grondpad - ons is oneindig dankbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika P

Beste verblyf vir Karoo-liefhebbers.

Grootwaterval plaas is 'n paradys vir enigiemand met 'n liefde vir die Karoo. Jy kan vir kilometers stap in die veld met die mooiste uitsigte. Dit is ideaal vir mense wat bietjie wil afskakel en net die plaaslewe geniet of wil sterrekyk. Die huisies is wonderlik ingerig en die Gemsbok kothuis het 'n heerlike stoep. Die Le Grange familie is wonderlike, gasvrye mense wat uit hul pad uit gaan om jou te laat welkom voel. Dit is soos om vir ou vriende te gaan kuier. Grootwaterval sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met klein kinders

Dis lekker op die plaas!

Met die aankomslag is ons baie vriendelik verwelkom. Die plaas is lieflik, daar is 'n swembad by die hoofhuis. Ons plek was goed toegerus. Die Oom en Tannie altyd behulpsaam. Braaipakke, tuisgemaakte, koekies en konfyt net soos die Karoo dit kan doen. Kinders het die lammers melk gegee, hulle het dit baie geniet. Rus vir die siel. Baie Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Sielsrus en stilte.

Die plaas is baie rustig en ons het goeie diens ontvang. Baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie H
Gesin met klein kinders

Fantastiese gasvryheid. Baie dankie vir als.

Sal beslis weer oornag. Die grondpad is glad nie so erg nie en ons is ontvang soos familie/vriende. Dankie weereens vir die gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en 'n ware karoo ervaring in die middel van nêrens.

Ons het die ervaring terdeë geniet. Baie vriendelike mense met 'n sin vir humor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootwaterval Farm Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Dit was ons plesier. Ons hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete, Die Grootwatervalers

Grootwaterval Farm Accommodation
Vanessa G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Pragtige plekkie diep in die Karoo. Die eienaars is wonderlike, gasvrye mense. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootwaterval Farm Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Dit was ons plesier. Ons hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete, Die Grootwatervalers

Grootwaterval Farm Accommodation
Joubert S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert S
Gesin met tieners

Salig en rustig.

Die ligging was onverwags ver van die hoofpad maar die rit en omgewing was die moeite werd. Die verblyf was netjies en gerieflik en ons ontvangs was hartlik. Ons het 'n heerlike oornag beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H
Gesin met klein kinders

Verwelkomend, vriendelik en vrede vir die siel.

Ons het dit vreeslik geniet om by julle te kom kuier. Van ons inry by die eerste hek, het ons welkom gevoel, en gevoel of jy rus en vrede vir jou siel daar sal vind. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootwaterval Farm Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Dit was ons plesier. Ons hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete, Die Grootwatervalers

Grootwaterval Farm Accommodation
Thean S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ek en my vrou het by Grootwaterval oorgebly op pad vanaf Johannesburg na ons troue in Kaapstad. Na 1000 km se ry kon ons nie vir 'n beter ontvangs gevra het nie. Die eienaars het ons (en ons twee hondjies) uit geneem met die trekker en wa om die sonsondergang met drankies in die hand te gaan kyk. Die volgende oggend het hulle vir ons 'n heerlike ontbyt gemaak. Die huis was netjies en skoon. Om na die sterre te kyk vanuit die Gemsbok huis se warmbad die aand was ongelooflik! Ons sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan J
Saam met vriende

My stay at Grootwaterval farm was awesome

We thoroughly enjoyed our stay at Grootwaterval, the hosts were very friendly and helpful. the accommodation was also very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootwaterval Farm Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoering.
Dit was ons plesier.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Die Grootwatervalers

Grootwaterval Farm Accommodation
Gerhard V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, heerlik gekuier.

Ons plek was baie netjies en skoon en alles wat nodig is was daar. Die eienaars is baie aangename mense wat uit hul pad gegaan het om ons welkom te laat voel en ekstra moeite gedoen het om ons op die plaas rond te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootwaterval Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA138ef009225f553321f93e9b86f47bd00abe4d524c880b235b4bb432491875df213fdc9c60db55e79525d62b3e5c3bf08692?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Grootwaterval Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.99821 22.210356
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem