LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grosvenor 6 | LekkeSlaap
+27

Grosvenor 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forresthill-weg 29, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Grosvenor 6 is ’n selfsorghuis wat in Simonstad, Kaapstad geleë is. Dié vakansiehuis bied lieflike uitsigte oor die hawe en berge, en is slegs ’n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede op die Suidelike Skiereiland.

Dié huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en ’n aparte suite. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n Victoriaanse bad en aparte stort. Die tweede en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens wat saamgevoeg kan word en die derde slaapkamer beskik oor ’n dubbelbed.

Die vyfde slaapkamer (die suite) is apart van die huis en beskik oor ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en daar is ook ’n ontbyttoonbank met stoele.

Die sitarea beskik oor ’n houtkaggel en lei na ’n ruim dek met stoepmeubels en pragtige uitsigte oor die baai. Die huis het toegang tot ’n gemeenskaplike swembad, wat met die gastehuis langsaan gedeel word.

Daar is parkeerplek vir 1 of 2 voertuie op die perseel. Grosvenor 6 is net 5 tot 10 minute se ry vanaf Boulders Beach, Simonstad Buiteklub, winkels, restaurante, museums en die vlootbasis.

Slaapplek

’n Bespreking by Grosvenor 6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Forresthill-weg 29, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf R11 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forresthill-weg 29, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NmU5Y2U5LTk2NGUtNGM5My1hMmM5LWNlMTM5NzJiNzcxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 800  per nag (plek vir 12) 29 Forresthill Road Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1951265 18.4396541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!