Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grosvenor Cottages

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grosvenor-weg 236, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 R504 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grosvenor Cottages is op 'n groot eiendom en beskik oor 7 privaat gastekothuise en ateljee-eenhede in die boomryke voorstad van Bryanston.

Die kothuise is gerieflik geleë en minder as 10 minute se ry van Sandton se middestad af met 'n groot aantal restaurante, winkels en buitelugaktiwiteite op jou voorstoep. Die instansie is ook naby uitstekende mediese geriewe soos die Sandton Medi Clinic.

Die ruim en privaat kothuise is perfek vir families en individue wat kort of langtermyn verblyf benodig. Elke kothuis is volledig ingerig om jou tuis te laat voel. Die kothuise word 5 dae 'n week skoongemaak en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Al die kothuise het WiFi. Grosvenor Cottages is ook troeteldiervriendelik op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Grosvenor Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • Grosvenor-weg 236, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Grosvenor Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
R840 R504
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
R840 R504
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grosvenor-weg 236, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fc74ebfd0429e0979663d7adaa055cbf9f0875aff27022b2da66fdce621ab8fa5deacd9cdac262776fd60398983ac97a25b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R504 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 236 Grosvenor Road Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -26.068332 28.035212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem