Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grove Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresestraat 47, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grove Guest House bied gerieflike en sakpasverblyf in Schweizer-Reneke, 'n klein plattelandse dorpie in Noordwes. Dié gastehuis is die ideale plek vir sakereisigers or vakansiegangers op pad na Gauteng of Namibië.

Verblyf word in 6 grasdakeenhede apart van die hoofhuis gebied. Daar is ook 'n gastekamer in die hoofhuis. Die kamers het elk slaapplek vir 2 gaste of 'n enkelreisiger. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n enkelbed. Die en suite-badkamers het elk 'n stort of 'n bad.

Die lapa buite het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, braaigeriewe en etenstafels toegerus is. Gratis WiFi, toegang tot 'n gemeenskaplike TV met sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis is naby verskeie restaurante en winkels. Doendinge in die area sluit gholfspeel, visvang, historiese besienswaardighede besoek en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Grove Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Theresestraat 47, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • Gaste dink Grove Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schweizer-Reneke Noordwes
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresestraat 47, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23963447c9595d58d43e6504cdfc096102f94eed277f922b44cacf6f90813d908cbe229a0e2b3598b318ef776ab78efa0b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 47 Therese Street Schweizer-Reneke 2780 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.178326431339 25.325881012754