LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grunlust Guesthouse | LekkeSlaap
+8

Grunlust Guesthouse

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Kalkkuil Laan, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Grunlust Guesthouse bied gerieflike akkommodasie in die dorpie Odendaalsrus in die Goldfields-streek van die Vrystaat. Ons is 240 km van Johannesburg af geleë, 130 km van Bloemfontein af en so 14 km van Welkom af.

Die gastehuis het 5 en suite-kamers wat met ouwereldse bekoring ingerig is. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met DStv sowel as koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan ontspan en lees in die bekroonde tuin of 'n High Tea onder die ou doringboom geniet. 'n Smullekker Engelse ontbyt word in die plaaskombuis bedien, buite as die weer saamspeel of in die meer formele eetkamer soos verkies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 2 resensies vir Grunlust Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • 67 Kalkkuil Laan, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Kalkkuil Laan, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OWRlMGM1LTRjMDQtNDVkYi04MzEzLWIxNmE3NzgxZTQ2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 3 67 Kalkkuil Avenue Odendaalsrus 9480 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.870779320421 26.688771683257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!