Odendaalsrus Akkommodasie by Grunlust Guesthouse | LekkeSlaap
+8

Grunlust Guesthouse

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 2 resensies vir Grunlust Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Liza S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, baie netjies.

Die gastehuis is baie netjies en ons was vriendelik ontvang. Ons het lekker warm en gemaklik geslaap. My voorstel sal wees om veilige parkering agter geslote hekke te kry. Vir gaste van JHB af kom was ons angstig oor om ons kar buite te los.

Johan W - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis word as 'n 4 ster gradering geadverteer, maar is nie eers 'n 1 ster nie.

Die televisie is nie gedeelde DStv soos geadverteer nie. Ons moes ons eie verlengingskoord gebruik.

Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Kalkkuil Laan, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OWRlMGM1LTRjMDQtNDVkYi04MzEzLWIxNmE3NzgxZTQ2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 3 67 Kalkkuil Avenue Odendaalsrus 9480 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.870779320421 26.688771683257
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za