LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by GSM on Sunset Beach | LekkeSlaap
+36

GSM on Sunset Beach

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg, Sunset Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 079 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

GSM on Sunset Beach bied gerieflike B&B-verblyf in Sunset Beach in Milnerton. Dié gastehuis is net 82 m vanaf die strand vanwaar gaste 'n uitsig op Tafelberg en oor die baai kan geniet.

Die gastehuis het 'n swembad, kroeg, 'n gemeenskaplike sitarea, 'n sonstoep en 'n tuin. Verblyf word in 3 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n balkon of 'n privaat ingang, lugversorging, 'n TV en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n haardroër. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar en 'n Engelse ontbyt word daagliks bedien. 'n Huurmotordiens is ook beskikbaar.

Sunset Beach is ideaal vir vlieërplankryers of gaste kan Milnerton-strand besoek wat net 4,6 km weg is. Canal Walk Winkelsentrum is 6,5 km weg en Kaapstad Internasionale Lughawe is 25,4 km weg. Die gastehuis bied 'n lughawependeldiens op versoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Winkle-weg, Sunset Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 079
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 079
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg, Sunset Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2501c879e14384553a0f61e1ebefed08550f5048c04085c360017c8aa44a95e1522d041018936d05d7fc019db52a508636d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 079  per nag (plek vir 2) 9 Winkle Way Sunset Beach, Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.857430498853 18.490184984656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!