GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep is in Robertson op die gewilde Roete 62 geleë. Die gastehuis is eko-vriendelik en word deur die eienaar bestuur.

Die verblyf word in 8 B&B-kamers en 2 selfsorg-eenhede aangebied en geriewe sluit 'n haardroër, kluis, TV, tydskrifte en koffie- en teemaakgeriewe in. Natuurlike lugversorging word deur dik mure, hoë plafonne en hortjies wat toegemaak word voorsien.

Gaste kan die tuin met 'n soutwater-swembad en 'n onderdak-vermaakarea met 'n buitebraai geniet. Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n stap- en drafpaadjie in die tuin.

Dit is in Robertson naby die gholfbaan, die Robertson Wynvallei met verskeie wynlandgoedere, voetslaan- en fietsry-roetes, bootritte op die Breederivier en 'n hele rits ander doendinge geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Spaans

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na GuBas De Hoek - Meet Eat Sleep gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 270 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za