GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep - 16 White House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Sep 2019 tot 23 Des 2019.

Beskrywing

GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep - 16 White House is in Robertson langs die bekende R62.

Verblyf is beskikbaar in 'n huis en 'n tuinkothuis en kan apart bespreek word. Beide die huis en kothuis is goed toegerus vir selfsorg of gaste kan ontbyt geniet by die gastehuis teen 'n ekstra koste.

Daar is 'n welige tuin buite, 'n soutwaterswembad by die GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep guesthouse langsaan en draagbare braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar. Daar is WiFi op die perseel

Die gastehuis is naby die gholfbaan, Robertson-wynroete met verskeie wynplase, voetslaan- en fietstryroetes en 'n rits ander doendinge soos bootvaart op die Breederivier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na GuBas De Hoek - Meet Eat Sleep - 16 White House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R975 per nag (vir 2 mense)

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Sep 2019 tot 23 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za