LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep | LekkeSlaap
+48

GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep

Gastehuis
Gemakkamer in hoofhuis
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Al ons kamers is elegant, knus, uiters gerieflik, individueel versier en gemeubileer vir jou gerief. 'n Volledige skoonmaakdiens is ingesluit. Al die kamers het 'n keuse van kussings, muurkluis, internasionale kragpunte, TV, tydskrifte, boeke, waaier, elektriese verhitting en koffie- en teemaakgeriewe. Natuurlike lugversorging word voorsien deur dik mure, hoë plafonne en hortjies wat toegemaak kan word. Daar is 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed (wat ons kan opmaak as 2 enkelbeddens), wit katoenlinne. Badkamergeriewe en 'n haardroër word ook voorsien. Kinders van enige ouderdom is welkom.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R150. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R380. Aandete is van Sondae tot Donderdae beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkamer met terras
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Al ons kamers is elegant, knus, uiters gerieflik, individueel versier, gemeubileer vir jou gerief en 'n volledige skoonmaakdiens is ingesluit. Hierdie tuinkamers kyk oor die swembad uit en spog met privaat terrasse. Kinders van 12 jaar en ouer is welkom. Dit kan as 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens opgemaak word - spesifiseer asseblief. Al die kamers het 'n keuse van kussings, muurkluis, internasionale kragpunte, TV, tydskrifte, boeke, waaier, elektriese verhitting en koffie- en teemaakgeriewe. Natuurlike lugversorging word voorsien deur dik mure, 'n plafonwaaier en hortjies wat toegemaak kan word. Kamer 7 en 8 is gepas vir gaste met fisiese uitdagings.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R150. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R380. Aandete is van Sondae tot Donderdae beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinsolder met balkon
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oop grasdak-kamers met 'n balkon, ekstra lang koninggrootte-bed (2 enkelbeddens op versoek), kussingspyskaart, sithoekie, lessenaar, waaier, verwarmer, hortjies, kluis, DStv, koffieskinkbord, instapstort, haardroër, wasgoedlyn.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R150. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R380. Aandete is van Sondae tot Donderdae beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reitzstraat 45, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEt2xrqSDkzuaaOXAwc4iYoylrg2QJZ5Oms1LqUKkY1fHv2QP7n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 45 Reitz Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.804104 19.885845
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!