Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest House 116 on Mclean

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Guest House 116 on Mclean
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacques P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P

Foto's was misleidend alhoewel julle dit nou reggestel het, was dit nie reg nie.

Ons het lekker gebly. Ons wil baie dankie sê aan die gasheer vir al sy moeite en hulp wat hy gedoen het om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House 116 on Mclean se terugvoer

Good day, we are happy to accommodate you in our guesthouse. We look forward to seeing you again soon. Thank you.

Guest House 116 on Mclean
David L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David L
Enkelreisiger

A great place to stay.

I forgot to ask for the Wi-Fi password, and it wasn't offered. There was plenty of coffee but no tea in the room. The room was neat, clean, well-appointed, and well-located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House 116 on Mclean se terugvoer

Good day David we are very sorry about the Wi-Fi password I thought when i help you it was connected. Next time we will make sure that we have tea in the room.

Guest House 116 on Mclean
Natasha F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Gerieflik, skoon en netjies.

Weeklange verblyf vir bywoning van Bokkieweek in Kroonstad. Kamer daagliks gediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melicia K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melicia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en vriendelike personeel.

Alles was netjies, skoon en modern, die ontbyt was heerlik elke oggend! Ons sal definitief weer daar woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House 116 on Mclean se terugvoer

Good day, we are very happy that you enjoy everything in our guest house. We will be happy to welcome you again. Thank you.

Guest House 116 on Mclean
Coleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Ons het vir ontbyt betaal. Hulle was nie bereid om 6:30 vir ons ontbyt te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House 116 on Mclean se terugvoer

Good morning Coleen we are very sorry for that we thought you understand when we explain to you that the person who do the cook arrived at half past six because of the transport we are very sorry. Thank you

Guest House 116 on Mclean
Elanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elanda V
Enkelreisiger

Lekker geslaap.

Het vir manspersoon geboek. Hy was tevrede, maar een dag het hy nie warm water in die stort gehad nie. Dink gas was klaar, volgende dag weer warm water gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House 116 on Mclean se terugvoer

Hi Elanda, we are very sorry that he bath with cold water for the first day, but we are happy that the bath had warm water the second day. We had problem with the gas but it was fixed. We are very sorry. Thank you

Guest House 116 on Mclean
Maxene C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxene C
Gesin met klein kinders

Amazing host. Very accommodating!

I mistakenly booked the wrong date, host quickly made alternative arrangements and we were extremely satisfied. Room was very clean and very modern. Guesthouse is very safe - enclosed and cameras. House had undercover parking. Close to a Spar for convenience. Safe area. Delicious breakfast. Kids had a blast in the pool and so did we! Will definitely stay there again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House 116 on Mclean se terugvoer

Hi Maxene, thank you for the lovely review and we are happy that you and your family enjoyed your stay with us. Hope to see you again. Thank you.

Guest House 116 on Mclean
Nico S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Baie netjies en skoon kamer. Evelyn en haar span was vriendelik en professioneel en het ons welkom en tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House 116 on Mclean se terugvoer

Good morning Nico, we are happy that you and your family enjoyed staying at our guest house. Thank you very much for the review.

Guest House 116 on Mclean
Cecilia V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Die personeel laat jou soos 'n koning voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House 116 on Mclean se terugvoer

Baie dankie Cecilia ons waardeur dit. Hope to see you again.

Guest House 116 on Mclean
Ampie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice plays to stay.

Friendly people and always here to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, wonderlike geriewe, vriendelikheid, professioneel, geleë naby winkels en baie veilig.

My 20-jarige kinders het 'n jol gehad in die swembad en die kamers is skoon en modern. Dis 'n oulike dorpie en is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies skoon vriendelike behulpsame diens.

Daar was geen water om te stort of vir toilet eriewe nie en hulle het ook nie 'n sisteem in plek gehad vir die probleem nie, verder het ons heerlik gebly. Alles was netjies, skoon en vriendelike diens. Nie baie veilig gevoel nie, geen diefwering voor vensters nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House 116 on Mclean se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die resensie, ons sal ondersoek doen daaroor en dit so speodig moontlik probeer reg stel.

Ons hoop om u binnekort te sien na verbeterings aangebring is.

Groete
Christine

Guest House 116 on Mclean
Michelle L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Enkelreisiger

Huis weg van die huis.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamers baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House 116 on Mclean se terugvoer

Goeie dag,

Ons wil u net bedank vir u goeie resensie asook u se besoek by ons.

Ons hoop om u binnekort weer te sien.

Groete
Christine

Guest House 116 on Mclean
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mcleanstraat 116, Riebeeckstad, 9456, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9b69dddcfd777e49a9494c9fe7fb10c69d1def89262a4a63a97cd8fac43718ac21a6c695be87e6081b3a1c2cb29eb8fab4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 116 Mclean Street Riebeeckstad 9456 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.925286445166 26.810720116568