Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest House at 118

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Jan 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 118, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 037 R933 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guest House at 118 is in Sandton in die luukse woonbuurt, Atholl. Sandton City Mall is net 2,1 km van die verblyf af vir diegene wat 'n paar inkopies wil doen.

Verblyf word in 3 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid het sy eie ingang, vinnige WiFi en 'n slim-TV met Netflix en DStv. Die eenhede is The Laundry, The Studio en The Workshop. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie gastehuis gebruik sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

The Laundry bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe.

The Studio bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind onder 12 jaar. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is ook 'n eetarea, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

The Workshop bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningingrootte-bed, werksarea en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n groot instapstort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Guest House at 118
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre & Keith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Ligging

  • Riverside-weg 118, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Guest House at 118 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 037
R1 037 R933
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 037
R1 037 R933
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 118, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b667348374a1d7beef621e9f720283b39f2fb668b87aebca2de866b38c39fbef345554ae84d6c17c0b9cb2311e3b6cf6b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 037 nouVanaf R933 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 118 Riverside Road Atholl 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.113807 28.0674534
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem